CRafty OUMA

CRafty OUMA Arts and Crafts Craft/paint/mosaik an scrapbooking classes

Gister was weer my weeklikse kuier by my gunsteling kliente....hulle ht TOTEBAGS geverf..dt baie geniet en ons ht lekker...
21/08/2026

Gister was weer my weeklikse kuier by my gunsteling kliente....hulle ht TOTEBAGS geverf..dt baie geniet en ons ht lekker gekuier ook...vir julle wat gereeld vra hoekom ek nie my gebruiklike fotos van die kliënt saam met voltooide projek plaas nie...hierdie is n rehabilitasie sentrum en daarom plaas ek nie fotos vd individue nie.. dit is sensitief en hul deel reeds met baie en ek respekteer elkeen se privaatheid met deernis

20/08/2026
TEKKIE.  TEKKIES...TEKKIES!!!!!CRafty OUMA het al BAIE DORPE op uitnodiging besoek.Daar is oor 400 paar PRAGTIGE TEKKIES...
20/08/2026

TEKKIE. TEKKIES...TEKKIES!!!!!
CRafty OUMA het al BAIE DORPE op uitnodiging besoek.
Daar is oor 400 paar PRAGTIGE TEKKIES AL GEVERF.
ELKEEN UNIEK!!

CRafty OUMA BELOOF!!!!!!

1. goeie seil Tekkies
2. Die REGTE verwe
3. Die REGTE volhoubare spesiale podge
4. Die REGTE WASLAAG om te seël
5. Ek maak seker dat die dames PRESIES WEET WAT OM WANNEER TE DOEN
6. Ek maak seker dat al die STAPPE OP DIE REGTE TYD GEDOEN WORD
7. Ek maak ook seker dat alles deeglik gedoen word
8. Ek lig ook die groepe in HOEKOM SEKERE STAPPE NIE VOLHOUBAAR IS NIE...en kry dan n ander middeweg WAT WERK
9. Ek het ʼn ONGELOOFLIKE BESONDER MOOI voorraad MOOIMAAKGOED waarmee hul hul tekkies kan optower. TE VEEL OM OP TE NOEM..
'n magdom om uit te kies..

EK WIL GRAAG JOU DORP BESOEK EN N WERKSWINKEL BY JULLE TE KOM AANBIED...
WHATSAPP MY GERUS!!!

Lekker kreatiewe ontspanne Craft oggend saam met..
Kerk groepe
Stokvel groepe
Konferensies
Spanbou sessies
Bruid..gevolg en familie
Skole
Koffiewinkels
Vriende en vriendinne
Mamma en dogters
Wegbreek naweke

Kontak my NOU!!!!!
ERIKA
066 067 6423
OF
064 939 3334

Vir al die BLOEMFONTEIN DAMES WAT GRAAG HUL EIE PRAGTIGE TEKKIES WIL DOEN!!!!
17/08/2026

Vir al die BLOEMFONTEIN DAMES WAT GRAAG HUL EIE PRAGTIGE TEKKIES WIL DOEN!!!!

Al die dorpe IS AL 80% UIT BESPREEK!!!!!!!WHATSAPP MY 066 067 6423ERIKA
16/08/2026

Al die dorpe IS AL 80% UIT BESPREEK!!!!!!!

WHATSAPP MY
066 067 6423
ERIKA

Was so n heerlike klas...DANKIE aan elkeen wat kom saam kuier en craft het
15/08/2026

Was so n heerlike klas...DANKIE aan elkeen wat kom saam kuier en craft het

Die 2 de groep dames het TEKKIES geverf...hulle het ook van verskeie dorpe gekom om die OGGEND TEKKIE WERKSWINKEL saam m...
15/08/2026

Die 2 de groep dames het TEKKIES geverf...hulle het ook van verskeie dorpe gekom om die OGGEND TEKKIE WERKSWINKEL saam met CRafty OUMA te kom geniet. Was dt nou vir jou n klomp oulike dames...hulle was opgewonde en ywerig om te leer vd begin tot die einde van die klas. N klomp het sommer heeeerlike piekniek happies gebring en saam gelag en gekuier... kyk....julle het my behoorlik laat werk vandag...maar ek is so gelukkig met elkeen van julle se PRAGTIGE TEKKIES...as ek iemand gemis het. Vra ek onverskoning.. soms het dt woes gegaan..veral teen die einde.. ek hoop regtig ek gaan weer en weer saam met julle craft en kuier... julle WAS N FEES!!!!

Vandag het CRafty OUMA IN VIGINIA n GEMENGDE WERKSWINKEL AANGEBIED.. 34 opgewonde ywerige lekkerrrrr klomp dames het van...
15/08/2026

Vandag het CRafty OUMA IN VIGINIA n GEMENGDE WERKSWINKEL AANGEBIED.. 34 opgewonde ywerige lekkerrrrr klomp dames het van verskeie omliggende dorpies af gekom om n heerlike kreatiewe oggend saam met nuwe en ou vriendinne te geniet....ek het julle vreeslik geniet.. elkeen het n pragstuk geverf...nuwe tegnieke geleer en is opgewonde en tevrede huistoe.. baie dankie vir die voorreg wat ek gehad het om jul in my klas te hê vandag...julle elkeen is super spesiaal...dames het op "hop hop spinnekop" gedans en gehop vir n lekker afslag Voucher vir vlg craft kuier. Hulle het vouchers buite in die tuin gaan soek.. dt was heerlik....aan ALTA baie dankie vir jou pragtige venue.. Evelyn..my regterhand..jy iss tops...NATASJA...dankie dankie vir al die reëlings en harde werk. Ek waardeer jou

CRafty OUMA is reg vir n heerlike CRAFT OGGEND in VIGINIA more
14/08/2026

CRafty OUMA is reg vir n heerlike CRAFT OGGEND in VIGINIA more

Address

Bloemfontein
JANMARXSTREET...PENTAGONPARK

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CRafty OUMA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CRafty OUMA:

Shortcuts

Share