Feta & Olive

Feta & Olive Fun craft activities by mother and daughter team in the beautiful Western Cape of South Africa.

Geskenkpakke het hekel werk van Rooi Salie (kopband, gesig lappie, waslappie en seepsakkie - al die pakke veskil) , bad ...
03/07/2024

Geskenkpakke het hekel werk van Rooi Salie (kopband, gesig lappie, waslappie en seepsakkie - al die pakke veskil) , bad produkte en 'n juweel verassing in. Koop nou en bere in die kas, anders kan ons enige tyd n pakkie opmaak!

Ons eerste Markie uitstalling!
03/07/2024

Ons eerste Markie uitstalling!

03/07/2024

Moenie van die sepies vergeet nie. 🛁

Dankie vir die deel!  Badsout geure beskikbaar, Laventel, Suurlemoen, Kruie en Roos.  Sepies geure beskikbaar, Avokadope...
03/07/2024

Dankie vir die deel!
Badsout geure beskikbaar, Laventel, Suurlemoen, Kruie en Roos.
Sepies geure beskikbaar, Avokadopeer en Komkommer; Rooibos; Kruie en Heuning en Oats

Daar is min dinge so lekker soos 'n warm bad in die winter. maak dit nog beter met hul handgemaakte seep en badsoute. Ondersteun plaaslik by die Proteahoogte Wintermark, vanaf 28 Junie tot 6 Julie 2024.

Onthou om n draai te maak!  Ons bad produkte is by die mark tot Saterdag!
03/07/2024

Onthou om n draai te maak! Ons bad produkte is by die mark tot Saterdag!

Is julle reg vir die laaste 6 dae van die Proteahoogte Wintermark? Moet dit nie misloop nie. Met 148 uitstallers, is daar iets vir almal!
Maandae tot Vrydae vanaf 10:00 tot 19:00 en Saterdag vanaf 9:30 tot 15:00

23/11/2023

Melt and pour soaps in the making.... watch the space for the unmolding🛁🧼🚿

What fragrance do you think this can be?
23/11/2023

What fragrance do you think this can be?

Those last minute orders before the RWC starts🫣.  Note to Self: check the owen temperature twice!
29/10/2023

Those last minute orders before the RWC starts🫣. Note to Self: check the owen temperature twice!

Gift box options available.  Example: Headband, Earings, 5ml Essential Oil and a Body Product.
26/10/2023

Gift box options available. Example: Headband, Earings, 5ml Essential Oil and a Body Product.

Make-up remover cloths (+- 5cm diameter)
26/10/2023

Make-up remover cloths (+- 5cm diameter)

Custom made necklace (sold)
26/10/2023

Custom made necklace (sold)

Black and White
26/10/2023

Black and White

Address

Brackenfell
7560

Telephone

+27833051283

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Feta & Olive posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Feta & Olive:

Shortcuts

Share

Category