29/11/2024
Kom ondersteun ons gemeente- en plaaslike gemeenskapslede van die Kreatiewe Hande groep.
Alles is handgemaak en tuisgebak.
Lekker kuier area waar jul kan koffie/tee drink en iets te ete geniet.π
Vrydag 29 November 10:00 -17:00
Saterdag 30 November 10:00-14:00
*van die uitstallers het kaartfasiliteite, snap scan, alternatief bring kontant saam.