Straight from the Heart Juanita

  • Home
  • Straight from the Heart Juanita

Straight from the Heart Juanita Straight from the heArt - Juanita
Whimsical and symbolic to love, life, hope and grace. Since 2019

🌸 MOENIE VERGEET NIE - BESTEL NOU. VRYDAG sluit die bestellings :)NUWE KERSBLIKKIE ONTWERPE NOU BESKIKBAAR 🌸Voeg kleur e...
01/06/2026

🌸 MOENIE VERGEET NIE - BESTEL NOU.
VRYDAG sluit die bestellings :)

NUWE KERSBLIKKIE ONTWERPE NOU BESKIKBAAR 🌸

Voeg kleur en, geur by jou huis met my unieke handgemaakte kerse in eksklusiewe kunsblikkies.

Geure beskikbaar:
• Vanilla
• Rose & Peony
• Nuut: Tuti Fruiti 🍓🍊🍍

Nuwe blikkie ontwerpe beskikbaar – helder, vrolike kunswerke wat elke blikkie uniek maak.

R100 per kers
Koerierkoste uitgesluit
Locker to door is R199
Locker to locker is R89

Betaling met bestelling

Ongeveer 2 weke wagtyd

Bestellings sluit aan die einde van die week om wagtye te help bestuur.

Perfek as geskenke, vir huisdekor of net om jouself te bederf.

Stuur asseblief 'n whatsapp 078 019 4084 om jou bestelling te plaas.

Tydlose wit-en-blou patrone bring ’n gevoel van elegansie, rustigheid en klassieke skoonheid na enige ruimte. Elke stuk ...
29/05/2026

Tydlose wit-en-blou patrone bring ’n gevoel van elegansie, rustigheid en klassieke skoonheid na enige ruimte. Elke stuk trek die oog met sy unieke detail en voeg ’n vars, luukse gevoel by jou huis.
Een van ’n soort dekor items. Kan soortgelyk op bestelling maak.
Kontak my vir meer besonderhede, pryse en bestellings.
0780194084
Juanita Van Heerden Juanita Van Heerden

Handgeverfde dekor-items, perfek om kleur en karakter na jou  huis te bringOok beskikbaar by Joha se Plaasstal  en Die H...
24/05/2026

Handgeverfde dekor-items, perfek om kleur en karakter na jou huis te bring

Ook beskikbaar by Joha se Plaasstal en Die Houthoop Opelug Restaurant & Gasteplaas
Bestellings welkom

Kontak my gerus vir pryse en navrae

Juanita – straight from the heART 💛

Hierdie unieke dekor T-pot is handgeverf in my kenmerkende whimsical styl — met ’n effense edgy, moderne twist in die ge...
16/05/2026

Hierdie unieke dekor T-pot is handgeverf in my kenmerkende whimsical styl — met ’n effense edgy, moderne twist in die gesigte en detailwerk.
Elke kant vertel sy eie klein storie en maak dit ’n ware statement piece vir enige huis. Handgeverfde dekor T-pot. Een van ’n soort
Prys: R750
Koerier kostes ekstra.
Bestellings is welkom.
Kontak my gerus vir navrae of persoonlike bestellings.

Juanita – straight from the heART 💙

Ek speel die laaste tyd met ’n nuwe styl en ek is absoluut verlief daarop…Dis ’n mengsel van "whimsical stained glass vi...
12/05/2026

Ek speel die laaste tyd met ’n nuwe styl en ek is absoluut verlief daarop…

Dis ’n mengsel van "whimsical stained glass vibes", neurographic lyne, helder kleure en klein dromerige detailtjies wat alles laat voel soos ’n klein fantasiewêreld.

Van skulpe en see-tonele tot proteas, vetplante en sonneblomme — elke painting voel vir my soos ’n kleurvolle stukkie geluk.

Hierdie nuwe reeks voel speels, vrolik, en vol karakter… en ek geniet elke oomblik daarvan om dit te verf.

Ek kan nie wag om nog van hierdie wêreld met julle te deel nie

12/05/2026
TE KOOP – Oorspronklike Kunswerk Bring kleur, karakter en ’n unieke artistieke styl in jou huis in met hierdie pragtige ...
11/05/2026

TE KOOP – Oorspronklike Kunswerk

Bring kleur, karakter en ’n unieke artistieke styl in jou huis in met hierdie pragtige kunswerk deur Judy Bezuidenhout.

Helder, moderne kleure
Professioneel geraam
Perfek vir ’n leefkamer, kantoor of vakansiehuis

Grootte: 60 x 70 cm (geraam)
Prys: R2600

Elke detail vertel ’n storie van kuslewe, kreatiwiteit en vreugde.

Kontak my gerus indien belangstel.

078 019 4084

Verskeidenheid kaasborde en skinkborde beskikbaar.Prys in comments by elke foto. Koerier kostes ekstra.Kontak my op What...
09/05/2026

Verskeidenheid kaasborde en skinkborde beskikbaar.
Prys in comments by elke foto. Koerier kostes ekstra.
Kontak my op WhatsApp 078 019 4084

27/04/2026

Judy Bezuidenhout Clement Bezuidenhout

27/04/2026

Clement Bezuidenhout and Judy Bezuidenhout's paintings bring a distinctive, contemporary energy to the space at Range Café, Langebaan Golf Estate.
Their work blends playful use of colour, bold forms, and a light, modern style that immediately captures attention. Each piece reflects a sense of local character and creative freedom, perfectly complementing the relaxed yet stylish atmosphere of the Langebaan golf course setting.

This exclusive collection not only creates visual impact but also invites visitors to experience art as part of their everyday surroundings—offering works that are both accessible and artistically expressive.

All pieces are for sale. Contact Judy or Clem for more detail or go enjoy the visual wonderworld of their art.

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Straight from the Heart Juanita posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Shop?

Share