Lizmar Books Doringkloof

Lizmar Books Doringkloof Secondhand bookstore and book exchange in Doringkloof, Centurion. We sell everything from collector's books to the newest bestsellers.

Please visit Lizmar Books in Doringkloof Mall to view the books on Black Friday Special. We are open 9h00 to 17h00
27/11/2025

Please visit Lizmar Books in Doringkloof Mall to view the books on Black Friday Special. We are open 9h00 to 17h00

01/09/2025
23/07/2025

This is the story of how the Covid-19 coronavirus pandemic happened and what we must do to prevent it from happening again. Science journalist Debora Mackenzie lays out the full story of how and why the coronavirus outbreak happened: the previous viruses that should have prepared us, the shocking public health failures that paved the way, the failure to contain the outbreak and, most importantly, how we must work to stop this happening again.

22/07/2025

“Kruidjie roer my” is ‘n boek oor wat Karoo-kruie vir jou kan doen. Dis ‘n boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortels en louhout. Die boek is geskryf vol begrip en deernis, altyd met ‘n staaltjie en bowenal die ruimhartige mededeling van Antoinette Pienaar se kennis en Oom Johannes se wysheid. Daar is foto’s, stories, raad en indekse wat dit ‘n familieboek maak vir blaai, lees en naslaan. Oom Johannes se kennis is tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee. Antoinette het ‘n sewe jaar vakleerlingskap gedoen voor sy haar kennis in hierdie boek oorgedra het.

In “Antoinette sê….” is Antoinette Pienaar aan die woord. Danksy haar stories besef ons daar is baie meer liefde in die wêreld beskikbaar as waarop ons gehoop het, jy moet net by jouself begin. Sy het aan die voete van groot storievertellers grootgeword en die manier hoe die stories en Moeder Natuur diep verweef was, het haar gefassineer. Sy het ná jare van rondry met konserte deur die land, het sy in haar klein wit huisie op die bult op Theefontein gaan bly as vakleerling van Oom Johannes Willemse.

In “The Kingfisher World Atlas” every country in the world, from Afghanistan to Zimbabwe and from pole to pole, is mappe...
26/06/2025

In “The Kingfisher World Atlas” every country in the world, from Afghanistan to Zimbabwe and from pole to pole, is mapped in bright, clear colours that are easy to interpret and understand. Locator maps place each country, region or continent in its global context. The text provides the physical, historical and cultural background to each map. World thematic maps shed light on Earth’s ever-changing surface, its climate, vegetation and human population. The comprehensive index makes searching quick and easy.

It is a beautiful colourful and informative guide not only for school projects but for anyone who wants to know more about the world and planet Earth.

02/06/2025

‘n Paar jaar gelede het Samantha van Riet ‘n groentetuin begin en ‘n nuwe wêreld het vir haar oopgegaan. Dit het haar geïnspireer om hierdie boek aan te pak. Die boek is geskryf met die oog op die jong lesertjie maar volwassenes kan net soveel baat daarby vind. Dit bevat die mooiste fotos en is pragtig ontwerp.

Die boek sal jou wys hoe om jou tuin te beplan, die grond voor te berei en jou eie, gesonde groente te plant en te oes. Daar is ook kunsprojekte en maklike resepte. Kom ontdek die geheime wêreld onder die grond en kyk hoe piepklein saadjies tot die sappigste lekkernye groei. Ontdek ‘n wonderwêreld in jou eie groentetuin. Kom leer in die tuin van die seisoene, water, grond, saad, goggas ens. Dit gebeur alles terwyl jy die gesondste groente, blaarslaai en kruie in jou tuin kweek.

Vir ‘n kind is sy verjaardag ‘n hoogtepunt, en elke ma voel dan om ‘n bietjie ophef te maak. “Geluk liewe maatjie” is ‘n...
28/05/2025

Vir ‘n kind is sy verjaardag ‘n hoogtepunt, en elke ma voel dan om ‘n bietjie ophef te maak.

“Geluk liewe maatjie” is ‘n boek waarsonder ma’s tot minstens die kind se tiende verjaardag nie kan klaarkom nie. Dit bevat volop wenke en idees vir oorspronklike eetgoed en interessante speletjies. Daarby hou die outeur dit in gedagte dat geen ouer te veel geld aan so ‘n partytjie wil bestee nie. Al die kaartjies, geskenkpapier, presente en verpakkings wat sy beskryf, kan self van weggooi-artikels soos eierhouers, toiletrolle, papierborde, margarienbakkies en papier- of plastieksakkies gemaak word. Die snoeperye, wat wissel van southappies en broodkoeke tot saamgestelde en af-eet-koeke, bevat eenvoudige bestanddele wat byderhand is. Dit word egter op ‘n vernuftige manier ingespan sodat dit die kind op sy spesiale dag kammaland binnelei.

Address

Protea Street
Centurion

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lizmar Books Doringkloof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category