Writing my own books

Writing my own books Ek skryf gedigte, kortverhale, jeug verhale en radiodramas. See my page"Writing my own books"

03/05/2023

Die gedig het ek ek geskryf om hulde te bring aan een van my buurvroue hier in ons straat, sy't n pragtige tuin vol vetties.

Ria se tuin
Skrywer: Chantel Vergotine

Haar versameling vetplante
gryp almal se verbeelding aan.
Sommige se blare rooi soos die middernagmaan.
So staan hulle en pronk
in haar tuin.

Die ander plante lyk
baie verleƫ
wanneer sy die vetplante
al haar aandag gee.
Hulle skitter in haar afwesigheid
en die kleure skree luid
sodat almal vir hulle
kan kom kyk.

Hulle roep die voƫltjies om
hulle stroop te kom drink
en daarvan vir die bye te skink.
Hulle saadjies word vrywillig versprei,
want op die wind se rug
kan hulle ry.

Address

144 Marsstreet
Ceres

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Writing my own books posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category