17/09/2015
Vonkeldoos het ’n unieke reeks produkte wat enigeen se aandag sal trek, of dit oor die nostalgie is, of tong-in-die-kies, of lekker byderwets of stout. Kom krap ’n bietjie in ons kletskas en dra jou taal op jou mou (of T-hemp, voorskoot, vatlappie, pet/hoed, plekmatjie, koffiebeker – enige plek wat jou hart begeer). Hou dop vir meer foto's binnekort en kom kyk self by die Braaivleisfees volgende Donderdag! https://www.facebook.com/profile.php?id=952918081439862&fref=ts&ref=br_tf
24/09/15 • Geniet Braaidag saam met jóú mense by die Hoërskool Stellenberg. Kom braai saam, besoek stalletjies en wen hope pryse - selfs 'n motor!