Dobby se Hobby

Dobby se Hobby selling of fishing equipment

Whatsapp 0842238973
06/10/2026

Whatsapp 0842238973

Gevang op Dobby se Hobby Mieliebom Garlic dip En golden banans floaties8.1 kg
03/10/2026

Gevang op Dobby se Hobby
Mieliebom
Garlic dip
En golden banans floaties
8.1 kg

03/10/2026
02/10/2026
Whatsapp 0842238973Or 0714376210
02/10/2026

Whatsapp 0842238973
Or 0714376210

Op 22 Augustus het Dobby se Hobby hande ge vat met The Pack Riders en n spesiale visvang kompitiesie tenbate van die Pri...
11/09/2026

Op 22 Augustus het Dobby se Hobby hande ge vat met The Pack Riders en n spesiale visvang kompitiesie tenbate van die Prims Training centre for the highly Favoured ge hou

Die dag het ge eindag met Damion Moore as die junior's se eerste plek wenner en Jonathan Tselepis as die 2de plek wenner

In die senior afdeling het ons vir
Stiaan Prinsloo met n indrukwekkende karp van 2.1kg wat eerste plek los ge slaan het gevolg deur kobus Prinsloo in 2de plek en Rassie Roux in derde plek

Ons gee n groot dank aan die borge wat die dag moontlik ge maak het

Dobby se Hobby Ermelo , The pack Riders Ermelo , Down Town Liquor , Overland Liquor Ermelo , Hougs liquor , JP Jonker T/A Shesha towing , JJs Car keys , Major steel Ermelo ,Sings Too See , BASA Social Anglers ,GD metals , KL Auto Ermelo * ,Ermelo glas & aluminium , Koen Farming , Glass tech ,Camels Madness , Shereen Koen , Hester en Frans , Tribune , MNR Van Dyk , Gerda Smuts, Onspan , Autolink Ermelo , Rassie van PD Sport en n groot dank aan elk wat die dag bygewoon het
N bedrag van R12200 is in totaal in ge samel wat later op ge gan het na 13000

Address

Ermelo
2350

Telephone

+27714376210

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dobby se Hobby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dobby se Hobby:

Shortcuts

Share

Category