27/01/2026
Baie geluk aan Danelle Conradie, wat vanaf 1 Februarie, die nuwe eienares van Timeless Tulips is. Aan elke klient oor die afgelope 5 jaar - Baie dankie!!! Elke rangskikking, elke aflewering, en elke vriendskap gesmee was vir my n voorreg en net vreugde!