Blooming Mooi

Blooming Mooi Mooi produkte uit klei gemaak. Iets spesiaals vir jou, vir ma of vir ouma! Fokus is op unieke en beskostigbare klei produkte, vanaf oorbelle tot slaai lepels!

Enige idees en voorstel is altyd welkom, en jy kan jou eie unieke produk ook laat maak. https://pay.yoco.com/v/blooming-mooi

Deel sommer die eindproduk van party bestellings.Plaas joune by  076 813 7050 🌸🌸🌸
10/07/2026

Deel sommer die eindproduk van party bestellings.

Plaas joune by 076 813 7050

🌸🌸🌸

08/07/2026

Ek is stil!! Askuus, maar vir eers staan dinge effe stil, en geniet die trek al die aandag!

Ek vat tans slegs privaat bestellings, aangesien ek met alles moet trek!
So jy is meer as welkom om my te kontak vir jou privaat bestellings of as jy wil opstock op dit wat ek het, voor ek weg gaan.

Hou my page dop, sodra ek kan is ek weer HARD aan die werk met nuwe stelle en workshops.

🌸🌸🌸🙏🏼

Ek is stil!! Askuus, maar vir eers staan dinge effe stil, en geniet die trek al die aandag! Ek vat tans slegs privaat be...
08/07/2026

Ek is stil!! Askuus, maar vir eers staan dinge effe stil, en geniet die trek al die aandag!

Ek vat tans slegs privaat bestellings, aangesien ek met alles moet trek!
So jy is meer as welkom om my te kontak vir jou privaat bestellings of as jy wil opstock op dit wat ek het, voor ek weg gaan.

Hou my page dop, sodra ek kan is ek weer HARD aan die werk met nuwe stelle en workshops.

🌸🌸🌸🙏🏼

‼️Ongelukkig,nie meer hier uitsral nie‼️Met Comrades voor die deur plaas ek my gesondheid eerste. Eks SO jammer vir ENIG...
03/06/2026

‼️Ongelukkig,nie meer hier uitsral nie‼️
Met Comrades voor die deur plaas ek my gesondheid eerste. Eks SO jammer vir ENIGE ongerief wat dit mag veroorsaak!

Jy is meer as welkom om 'n afspraak te maak as jy bitter graag paar oorbelle wil kom koop, maar NA die 14de Junie.

Liefde!🌸

Al hierdie en meer, beskikbaar hierdie Saterdag by Platberg Kleuterskool se Melktertfees.Moet ook nie vergeet van die gr...
19/02/2026

Al hierdie en meer, beskikbaar hierdie Saterdag by Platberg Kleuterskool se Melktertfees.

Moet ook nie vergeet van die groot ‼️uitverkoping‼️ nie.

R100 vir 5 pare!

Sien jou daar.

Hard aan die werk vir Saterdag se mark by Platberg kleuterskool! Paar werklikke stunning stelle wat daar gaan wees.‼️moe...
18/02/2026

Hard aan die werk vir Saterdag se mark by Platberg kleuterskool! Paar werklikke stunning stelle wat daar gaan wees.

‼️moet ook nie vergeet van die uitverkoping nie‼️ R100 vir 5 pare!!

Klein yskas magneet. 'n Spesiale herhinnering wat vir ewig vasgevang kan word.
15/02/2026

Klein yskas magneet.

'n Spesiale herhinnering wat vir ewig vasgevang kan word.

Dié Saterdag by Platberg se Melktertfees. Alle voorraad moet gaan! R100 vir 5 pare oorbelle.Moet dit nie mis nie!🌸🌸🌸🌸
15/02/2026

Dié Saterdag by Platberg se Melktertfees.

Alle voorraad moet gaan!
R100 vir 5 pare oorbelle.

Moet dit nie mis nie!
🌸🌸🌸🌸

Address

Harrismith

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blooming Mooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blooming Mooi:

Shortcuts

Share