Fraaije Vrouw

Call

Fraaije Vrouw One woman show creating beautiful jewelry.

Soos belowe! Heerlike Maandag vir julle!
18/10/2021

Soos belowe! Heerlike Maandag vir julle!

12/10/2021

13 November se mark gaan een vir die boeke wees!! Nooi al jou kar klubs en enige iemand met vliegtuie. Kom kuier saam!!

Hi julle, hierdie week vat ek dit bietjie rustig saam met my gesin. 🏞️Vroeg volgende week kom wys ek weer vir julle mooi...
11/10/2021

Hi julle, hierdie week vat ek dit bietjie rustig saam met my gesin. 🏞️
Vroeg volgende week kom wys ek weer vir julle mooi dinge!🎉
Baie dankie vir elkeen se ondersteuning, ek waardeer dit vreeslik baie!🌻
Mag julle almal 'n geseënde week ervaar!🌷🙂

09/10/2021

Fraaije Vrouw juwele is ook beskikbaar by Die Buurvrou Padstal, op die R513,De Wildt pad.

Ook in Hartbeespoort by Village mall,Pop up shop tussen Pep en Cell C. Die pop up shop het ook die volgende 2 weke 'n uitstalling voor Checkers.

Gaan loer gerus!

Trotse Mamma! My seuns se sement crafts stalletjie vandag by Brits Boeremark
09/10/2021

Trotse Mamma! My seuns se sement crafts stalletjie vandag by Brits Boeremark

09/10/2021
Sien julle daar!
08/10/2021

Sien julle daar!

Onthou môre se stap! Dit gaan lekker wees! En na die tyd kom loop nog so draai deur ons amper 50 stalletjies van egte plaaslike produkte.

Hangertjies vir seuntjies  elk
08/10/2021

Hangertjies vir seuntjies elk

Address

Hartbeespoort

Telephone

+27828235948

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fraaije Vrouw posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share