Wildman Express NC

Wildman Express NC Douglas & Hartswater

End of Season Sale starts today at WILDMAN! 🏷️From 26 Aug—2 Sep, participating WILDMAN stores are bringing you local off...
26/08/2026

End of Season Sale starts today at WILDMAN! 🏷️

From 26 Aug—2 Sep, participating WILDMAN stores are bringing you local offers worth checking out!
Stock is limited, so don’t wait too long.

See what’s on offer:
👉 https://bit.ly/3SQZ19N

Visit us in-store and see what’s waiting for you.

21/08/2026

🔥 Hoekom anneal ons doppe?

Annealing herstel die dop se buigsaamheid, help om krake te voorkom en verleng dop-lewe. Dit sorg ook vir meer konsekwente nekspanning en akkuraatheid. 🎯

Range day or competition coming up? Make sure you’ve got what you need.From your first platform to more ammo, upgraded o...
21/08/2026

Range day or competition coming up? Make sure you’ve got what you need.

From your first platform to more ammo, upgraded optics and those shooting essentials – make WILDMAN your next stop before you pull the trigger.

19/08/2026

Jy moet hierdie een sien. 👀

WILDMAN gee ’n Bushnell R3 10x42 Ranger Green bino weg, maar inskrywings sluit 31 Augustus.

Klik hier en skryf in:
👉 https://bit.ly/4fj8qOA

Moenie wag tot dit te laat is nie.
T&Cs apply.

15/08/2026

❄️🔥 WINTER UITVERKOPING! 🔥❄️
Die winter is amper verby — en ons pryse gaan saam! 😎💥

🛒 Uitverkoping op alle baadjies
💥 Groot besparings
⏳ Slegs solank voorraad hou!

Moenie hierdie winterwinskopies misloop nie! 🏷️
Kom kuier by Wildman en kry joune voordat dit weg is!

Vandag sê ons dankie aan al die vroue – en veral aan die dames wat deel is van die WILDMAN-span!Dankie vir die bydrae wa...
09/08/2026

Vandag sê ons dankie aan al die vroue – en veral aan die dames wat deel is van die WILDMAN-span!

Dankie vir die bydrae wat julle elke dag maak, by die werk, by die huis en in julle gemeenskappe.

Gelukkige Vrouedag! 🌸

30/07/2026

Die WILDMAN Field Tested Promos is hier.

Vir ’n beperkte tyd is uitgesoekte jag-, skiet- en buitelugprodukte teen spesiale pryse beskikbaar.

Kyk hier na promo items, gemerk in rooi:
👉 https://bit.ly/WILDMANFTS

📅 Geldig tot 2 Augustus by deelnemende WILDMAN-winkels.

25/07/2026

🎉 Baie geluk! 🎉

Hierdie is 'n besonderse prestasie, en ons is ongelooflik trots om jou deel van ons span te hê!

Mag jy nog baie sukses behaal en jou passie en vakmanskap met trots uitleef.

Daar is iets aan hierdie tyd van die jaar.Dis daai gevoel wanneer jy weer terug is waar jy hoort.WILDMAN het ’n geselekt...
24/07/2026

Daar is iets aan hierdie tyd van die jaar.
Dis daai gevoel wanneer jy weer terug is waar jy hoort.

WILDMAN het ’n geselekteerde reeks saamgestel met die seisoen in gedagte — prakties, bruikbaar en reg vir die veld.

Kyk hier:
https://bit.ly/WILDMANFTS

WILDMAN’s Field Tested Selection.
Get back in your element!

What an incredible weekend!A huge thank you to everyone who stopped by our stall over the weekend. It was great meeting ...
23/07/2026

What an incredible weekend!

A huge thank you to everyone who stopped by our stall over the weekend. It was great meeting so many familiar and new faces.

If you visited us, let us know in the comments or tag yourself in the photos!

Address

GWK Douglas/Hinterland Hartswater
Hartswater

Telephone

+27532988450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wildman Express NC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share