14/04/2025
Een ding van ons Klerksdorpers is dat die koel weer ons nie keer om alles met ys te drink nie. Baruch Ice se ys is die perfekte opsie vir jou partytjie, by jou restaurant, funksie of enige ander besigheid wat ys wil herverkoop.
Hoekom Baruch?
• 2x2cm kristal ys
• gefiltreerde water
• reverse osmosis
• ons lewer af (termes en voorwaardes geld)
• bekostigbaar
Spesiale promosie vir grootmaat aankope - kontak ons om meer uit te vind.
083 655 0314