10/11/2025
📢 Kom kuier saam met ons! 🌟
Ons nooi jou hartlik uit na die Samekoms van Gelowiges met Aniki van der Merwe, op 6 Desember 2025 in Kroonstad. Dit gaan 'n spesiale tyd van getuienis, geloof en saamwees wees — met lekker koffie en verversings!
🕘 9:00 vir 9:30
📍 Presidentstraat37 , Kroonstad
💰 R50 per person (die saamwees is belangriker as die geld, kom maak jou emmertjie vol).
Bespreek jou plek vandag via WhatsApp: 078 185 5020 (Abrie Keeve)
Moet dit nie misloop nie!
Sluit gerus aan by ons groep met die link: https://chat.whatsapp.com/FhPV1t5RlSf0QwCLL1F2t9