Handgemaak Affieplaas

Handgemaak Affieplaas Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Handgemaak Affieplaas, Gift Shop, Kroonstad.

Baba produkte en geskenke, spesefiek vir baba kamers en bykomstighede

Baby products and gifts, specifically for the nursery, feeding necessities, decor, nursery bedding, etc.

Drome is maar net bietjie soeter as dit reguit affieplaas kom! Baie dankie vir die lieflike terugvoer oor ons kot-kombo....
24/06/2026

Drome is maar net bietjie soeter as dit reguit affieplaas kom! Baie dankie vir die lieflike terugvoer oor ons kot-kombo. Dit was 'n absolute voorreg om dit vir julle te maak.

07/05/2026

Vir die mooiste baba produkte en unieke geskenkies, loer gerus deur ons Handgemaak Affieplaas katalogus.

Gesels met Helga Wessels vir meer inligting, by 083 388 0289

Bietjie ekstra inligtig oor die sensoriese stel : ●Wat hierdie stel bevat, en●wat die DOEL is van SENSORIESE PRODUKTE. K...
20/04/2026

Bietjie ekstra inligtig oor die sensoriese stel :
●Wat hierdie stel bevat, en
●wat die DOEL is van SENSORIESE PRODUKTE.

Kyk gerus hier deur en bestel joune nou by Helga Wessels 083 388 0289

20/04/2026

NUWE STEL BESKIKBAAR!!!!
***bestel joune nou***

🌸Die SENSORIESE STEL.🌸
Hierdie stel bevat :
●'n Sensoriese seekat
●'n Sensoriese speelblok
●'n Sensoriese troos lappie
Wat alles mooi inpas in 'n inruig-sakkie van dieselfde tema en materiaal.

Perfek vir 'n babaTee geskenkie.

Vir slegs R350

Helga Wessels 083 388 0289

16/04/2026

Sensories lappies vir klein pop.

Pers en pink, sag en soet. Kies 'n tema en
Bestel iets uniek vir die nuwe kleinding.
Ideaal vir 'n baba tee geskenkie of sommer net 'n bederfie.

Skakel gerus vir Helga Wessels by 083 388 0289 .

16/04/2026

Soft and Sweet

Sag en soet. Spesiaal gemaak vir 'n nuwe wonderwerkie. Bestel joune nou! By Helga Wessels  083 388 0289 .
16/04/2026

Sag en soet. Spesiaal gemaak vir 'n nuwe wonderwerkie.

Bestel joune nou! By Helga Wessels 083 388 0289 .

Follow and Tag us on Tiktok.
09/04/2026

Follow and Tag us on Tiktok.

.affiep 28 Followers, 107 Following, 11 Likes - Watch awesome short videos created by Handgemaak Affieplaas

09/04/2026

A custom, handmade is a nursery essential that parents actually use! Soft, breathable, and uniquely yours for only R800. 🧵🤍

🇿🇦 Shipping nationwide from the farm to your door.
Order Helga Wessels

Vir enige navrae en/of bestellings kontak Helga Wessels 0833880289
31/03/2026

Vir enige navrae en/of bestellings kontak Helga Wessels 0833880289

Address

Kroonstad
9455

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handgemaak Affieplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category