Holliday Designs

Holliday Designs Unieke krale oorbelle, penne en 'n groot verskeidenheid geskenkpakkies - ietsie spesiaal vir almal en elke geleentheid. E-mail my op:
karin.minnie85gmail.com

Kontak my op 084 200 1171 vir enige navrae!

✨ 'n Splinternuwe gunsteling is oppad! βœ¨πŸ“šπŸŽ€ Eksamentyd (Kwartaal 4) loer om die hoek!Moenie wag tot die stres toeslaan ni...
08/09/2026

✨ 'n Splinternuwe gunsteling is oppad! ✨

πŸ“šπŸŽ€ Eksamentyd (Kwartaal 4) loer om die hoek!
Moenie wag tot die stres toeslaan nie… πŸ˜… Bestel sommer nou al jou Eksamen Oorlewingsboks en maak gereed om die eksamen met ’n bietjie ekstra sprankel, bederf en motivering aan te pak! πŸ’œβœ¨

Een van die dae beskikbaar β€” hou hierdie spasie dop! πŸ‘€πŸ’«

Wat 'n heerlike (koue) en suksesvolle fees by Lydenburg Akademie vir CVO was dit nie! Baie voete, lekker kos, boeresport...
06/09/2026

Wat 'n heerlike (koue) en suksesvolle fees by Lydenburg Akademie vir CVO was dit nie! Baie voete, lekker kos, boeresport en LEKKER mense! πŸŽπŸš²πŸƒπŸΌβ€β™€οΈπŸ•πŸ₯‡

Dankie vir almal se ondersteuning, en almal wat kom inloer het. 😎😘

Baie geluk Ru-Lé - ek hoop jy is sommer baie gelukkig met jou prys 🧑

Dankie Amore Lambrechts vir jou hulp, jy's my regterhand (by die werk, en by jou "na-ure" werk) - jou insette en hulp beteken so baie vir my.

Kan nie wag tot die volgende een!

01/09/2026
Uiteindelik is 5 September amper hier! Ure. Dae. Weke. Maande se voorbereiding vir hierdie lekker Lente Boerefees by Lyd...
01/09/2026

Uiteindelik is 5 September amper hier!

Ure.
Dae.
Weke.
Maande se voorbereiding vir hierdie lekker Lente Boerefees by Lydenburg Akademie vir CVO.

Moet dit nie misloop nie, dit gaan verskriklik lekker wees. Van 'n pretloop, tot fietsry, boeresport en perdesport, kindervermaak en 'n biertent met grootskerm rugby later die middag en BAIE stalletjies. Jy WIL daar wees! Gratis toegang - bring die hele gesin en geniet 'n heerlike dag saam met ons.

Kom maak 'n draai by die Holliday Designs stalletjie - ek belowe daar's baie oulike geskenkies en sommer baie oulike goedjies vir die kinders ook (en 'n lekker kompetisie)!

Sien julle daar! 😎🀩

26/07/2026

Address

Lydenburg
1120

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27842001171

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Holliday Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Holliday Designs:

Shortcuts

Share

Category