Die Danssaal

Die Danssaal Studio & Werkswinkel Besoek gerus die webtuiste en aanlyn-winkel of kontak my by 076 983 2902. Ek hoor graag van jou! See less

Die Danssaal - Studio & Werkswinkel spesialiseer in ontwerpe vir Die Danssaal asook vir kliente, en die maak van produkte van o.a gedrukte materiaal (eie fotografie) en leer.

11/07/2024
Perfekte Pasmaats! Growing Paper - The Seed Paper People
18/03/2024

Perfekte Pasmaats! Growing Paper - The Seed Paper People

Skilder saam werkswinkel aangebied deur Artefects23 by Die Danssaal op 9 Maart 2024. RSVP 1 Maart 2024 by Petro op 083 9...
19/02/2024

Skilder saam werkswinkel aangebied deur Artefects23 by Die Danssaal op 9 Maart 2024. RSVP 1 Maart 2024 by Petro op 083 994 3284




Die Danssaal gaan by die Malmesbury Pop-Up Plaaslike Mark van 2 Maart 2024 wees, en gaan uitstal saam met GeskenkStoor. ...
16/02/2024

Die Danssaal gaan by die Malmesbury Pop-Up Plaaslike Mark van 2 Maart 2024 wees, en gaan uitstal saam met GeskenkStoor. Van Die Danssaal se gewildste produkte sal hier te koop wees. Skryf solank in jou dagboek. Ek hoop om jou daar te sien!







Gaan maak n draai in die volgende paar dae.
15/12/2023

Gaan maak n draai in die volgende paar dae.

Dankie aan HEMELNEKTAR -Suiwer heuning / Raw Honey / Extra virgin olive oil Wellington vir die rakspasie wat julle beskikbaar gestel het vir 2de Lewe vir Hout en en Die Danssaal se produkte.

Saterdag 2 Desember! Sien uit om julle daar te sien!
30/11/2023

Saterdag 2 Desember! Sien uit om julle daar te sien!

Die Danssaal stal saam met GeskenkStoor uit. Kom kuier die 2de Desember en bring die familie en vriende saam!
22/11/2023

Die Danssaal stal saam met GeskenkStoor uit. Kom kuier die 2de Desember en bring die familie en vriende saam!

Vatlappies vir geskenke. Ek maak voorraad vir die geskenkrakke by Die Danssaal en GeskenkStoor . Die vatlappies is gemaa...
20/11/2023

Vatlappies vir geskenke. Ek maak voorraad vir die geskenkrakke by Die Danssaal en GeskenkStoor . Die vatlappies is gemaak van stewige katoen (foto's deur Die Danssaal) met n hittebestande laag in die middel. Jy kan lekker vasvat en omvou met hulle. Kom loer in, of besoek die aanlyn-winkel, beskikbaar vir jou gerief. R260. Koerier landwyd.

Vroegoggend foto in Die Danssaal geneem. 'n Trekkoord-sakkie is 'n wonderlike, veeldoelige item. Hierdie spesifieke een ...
16/11/2023

Vroegoggend foto in Die Danssaal geneem. 'n Trekkoord-sakkie is 'n wonderlike, veeldoelige item. Hierdie spesifieke een met die Bougainvillea motief van Die Danssaal, is groot genoeg vir 'n potplanthouer of om 'n paar uitgesoekte items te verpak vir 'n geskenk vir 'n vriendin, soos hierdie lynsketsbeker van Artefects23, en die Spiced Chai Instant Latte van Herbiza Tea. Die sakkie kan ook weer herbenut word. Prakties, bruikbaar en pragtig! Dit is beskikbaar by Die Danssaal & GeskenkStoor . Koerier landwyd.

WAAR DIT BEGIN HET.... Dis van tyd tot tyd goed en nodig om terug te kyk na waar iets begin het. Die pragtige bos Inkale...
24/10/2023

WAAR DIT BEGIN HET.... Dis van tyd tot tyd goed en nodig om terug te kyk na waar iets begin het. Die pragtige bos Inkalelies uit my tuin, het ek vroeer vandag afgeneem op 'n agtergrond van gedrukte "textured cotton". Dit is van die eerste foto's wat ek laat druk het in 2019, op materiaal wat ideaal is vir kussings, stoffering, en ja selfs sakke! So vandag op die 24ste Oktober, terwyl ek rondsoek in my argiewe, kry ek 'n foto getiteld "Joy". Vreugde. Ook geneem op 24 Oktober maar in 2020. Vreugdevol inderdaad, is die kussings en sakke keer op keer as jy na hulle kyk, met Genade al die pad.







Ondersteun Plaaslik. Die Danssaal maak gebruik van Smiley “Steven Swart Security vir alarmstelsels en motorhek-outomatis...
13/10/2023

Ondersteun Plaaslik. Die Danssaal maak gebruik van Smiley “Steven Swart Security vir alarmstelsels en motorhek-outomatisering. Dankie vir julle goeie diens en vinnige optrede!

Address

Malmesbury

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Danssaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Danssaal:

Share

Category