10/02/2018
Hallo almal. Ek het n paar nuwe goedjies gelaai. Hierdie is die beste terapie. Ek sal almal aanraai om n goeie stokperdjie uit te d**k en julself daarmee besig te hou. Ongelukkig veroorsaak dit ook dat die dag vlieg en so word ons ouer..... maar dit is baie pret. My kop is plat ged**k in die aande. Vlieg elke oggend op met nuwe idee en so gaan dit amper elke dag. Ek is waarlik geseend. Onthou ook die van julle wat naby is, die pragtige mark in Walkerville.... IN THE FOREST...... en ja dit is binne in n woud. Geniet julle naweek and remember to make memories.
Liefde Ann