Chop It Up Veggies

Chop It Up Veggies Supply prepared vegetables

Vir vinnige professionele verkope, herstelwerk en dienste van aircons, huishoudelik,motors, en masjienery en koelkamers....
06/02/2026

Vir vinnige professionele verkope, herstelwerk en dienste van aircons, huishoudelik,motors, en masjienery en koelkamers. Voorsiening van parte.24/7 beskikbaar

Dames laat ek u help om vars groente in u vrieskas te kry. Ek verwerk dit en verpak dit. Groente word vars verwerk, niks...
06/02/2026

Dames laat ek u help om vars groente in u vrieskas te kry. Ek verwerk dit en verpak dit. Groente word vars verwerk, niks lê weke in my vrieskas nie. U kan meer tyd saam u familie spandeer. Dit word afgelaai by u huis gratis (in Middelburg). Ek kan ander gebiede aflaai teen adsionele fooi.Betaling met aflewering. Skakel my gerus. Ek het verwysings ek doen hierdie al vir 3 jaar.

Ek maak ook mosterd, relish, Jalapeño mayonaise en chillie sous.

Baie dankie

Fresh vegetables prepared to your likes. Please contact me on whats up for list of vegetables and prices. No need for wo...
08/11/2025

Fresh vegetables prepared to your likes. Please contact me on whats up for list of vegetables and prices. No need for working woman to peel and cut vegetables, I do it and deliver fir free in Middelburg Mpumalnga. 0791054582

Vars verwerkte groente en tuisgemaakte s***e. Afgelewer by jou deur in Middelburg Mpumalanga. Kan verder aflewer teen ad...
22/10/2025

Vars verwerkte groente en tuisgemaakte s***e. Afgelewer by jou deur in Middelburg Mpumalanga. Kan verder aflewer teen addisionele fooi. Kontak my via whats up 0791054582

Mom, give yourself some time off and let me do your preperation of vegetables  for you. All that you will need to do is ...
14/09/2025

Mom, give yourself some time off and let me do your preperation of vegetables for you. All that you will need to do is put it in the pot and cook it.

If something is not on my list I will get a price and quote you. All my vegetables are freshly prepared.

Place your order today. I have accredited references.

Dames spandeer meer kwaliteit tyd saam die gesin en laat ons die groente verwerk en verpak na jou versoek.Vars groente v...
11/04/2025

Dames spandeer meer kwaliteit tyd saam die gesin en laat ons die groente verwerk en verpak na jou versoek.

Vars groente verwerk en verpak in 500gr of 1kg pakkies. Gratis aflewering in Middelburg.

Ons maak ook medium en sterk mostert, Jalapeño mayonaise, chilliesous en tamatie relish/pasta sous.

Ook nuut op ons lys is ons mengsel van spinasie en aartappel, boontjie en aartappel en wortel en aartappel. Jy gooi net in pot en kook.

Skakel my vandag vir n pryslys.

Ons doen Witbank aflewering ook teen n fooi van R50 1 x per maand.

Aan al my kliënte van Chop It Up Vegies, baie dankie vir volgehoue ondersteuning. Elke bestelling word opreg wardeer
18/02/2025

Aan al my kliënte van Chop It Up Vegies, baie dankie vir volgehoue ondersteuning. Elke bestelling word opreg wardeer

📣AANDAG DAMES📣Wat is lekkerder as 'n gekookte bord kos op die tafel? Maar al die werk om groente te bewerk is teveel? La...
11/02/2025

📣AANDAG DAMES📣
Wat is lekkerder as 'n gekookte bord kos op die tafel? Maar al die werk om groente te bewerk is teveel?

Laat ek jou help! Ek bewerk en verpak groente, al wat jy doen is maak die pakkie oop en gooi in die pot.

Ons het ook vars gemaakte mosterd sous, chillie sous, Jalapeño mayonnaise en pasta sous. Vars plaas eiers ook nou beskikbaar.

Aflewerings in Middelburg gratis. Witbank teen n billike fooi.

Skakel 0791054582 vir volledige pryslys.

Ladies avoid the daily rush of putting healthy cooked meals on the table for your family. I peel, process and package fr...
28/01/2025

Ladies avoid the daily rush of putting healthy cooked meals on the table for your family. I peel, process and package fresh vegetables. Let me help you! I also make fresh sauces such as mustard, chilli sauce, Jalapeño mayonnaise and tomato relish. Send me a whatsup and I'll send you my price list!

Dames vermy die daaglikse gejaag om gesonde gekookte etes op die tafel te sit vir jou gesin. Ek skil, verwerk en verpak ...
28/01/2025

Dames vermy die daaglikse gejaag om gesonde gekookte etes op die tafel te sit vir jou gesin. Ek skil, verwerk en verpak vars groente. Laat ek jou help! Ek maak ook vars s***e soos mostert, chillie sous, Jalapeño mayonaise en tamatie relish. Stuur my n whatsup en ek stuur vir jou my pryslys!

Mammas vermy die daaglikse gejaag om gesonde gekookte kos op die tafel te sit. Laat ek jou help. Ek sal vir jou vars gro...
23/01/2025

Mammas vermy die daaglikse gejaag om gesonde gekookte kos op die tafel te sit. Laat ek jou help. Ek sal vir jou vars groente verwerk en verpak na jou keuse.

Ek maak ook s***e onder andere medium en sterk mostert, Jalapeño mayonaise en tamatie relish of pasta sous. Vars plaas eiers ook beskikbaar. Afgelewer by jou huis gratis binne 2 dae van bestelling geplaas is.

Skakel my vir n pryslys en laat ek jou help. Ek kan verwysings gee

Amanda
0791054582

Mammas vermy die daaglikse gejaag om gesonde gekookte kos op die tafel te sit. Laat ek jou help. Ek sal vir jou vars gro...
23/01/2025

Mammas vermy die daaglikse gejaag om gesonde gekookte kos op die tafel te sit. Laat ek jou help. Ek sal vir jou vars groente verwerk en verpak na jou keuse.

Ek maak ook s***e onder andere medium en sterk mostert, Jalapeño mayonaise en tamatie relish of pasta sous. Vars plaas eiers ook beskikbaar. Afgelewer by jou huis gratis binne 2 dae van bestelling geplaas is.

Skakel my vir n pryslys en laat ek jou help. Ek kan verwysings gee

Amanda
0791054582

Address

Middelburg
1055

Telephone

+27791054582

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chop It Up Veggies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share