Cpretty Boutique

  • Home
  • Cpretty Boutique

Cpretty Boutique ✨️ Unique finds & trending styles
👗 Curated for confident women
🇿🇦 Fast delivery across SA
👇 Shop the collection

22/05/2026

Cpretty Boutique website is Live ✨️
www.cpretty.co.za or link in bio

15/05/2026

Kyk Gou...👀

13/05/2026

Real talk… 🤍
Party dae in besigheid werk dinge nie uit soos jy beplan het nie.
Party dae is stadig…
party dae twyfel jy…
en party dae voel dit of niemand sien hoe hard jy probeer nie.
Maar moenie opgee nie ✨
Social media wys baie keer net die mooi kant…
nie altyd die ure, die werk, die klein beginne en die opofferings agter die skerms nie.
Ek staan nou hier in my sitkamer en stoom klere vir CPretty… want my boutique is aanlyn 🤍
En dis okay om klein te begin.
Dis okay om stadig te groei.
Hou net aan…
jy weet nie hoe naby jy dalk is nie 🌿

Okay ladies… jy mag net 1 kies vir hierdie winter 👀1 🩶2 ❤️3 💙Watter een kies jy?
12/05/2026

Okay ladies… jy mag net 1 kies vir hierdie winter 👀
1 🩶
2 ❤️
3 💙
Watter een kies jy?

11/05/2026

Die wind in George en Mosselbaai is regtig baie erg vandag 😔💨 60km per uur

Daar is al soveel skade — bome wat omval, dakke wat wegwaai en selfs trokke wat omwaai.

Asb wees veilig vandag, bly binne as jy kan en wees versigtig op die paaie 🤍

Kom ons bid vir almal wat geraak word, vir beskerming oor ons gemeenskappe en vir elke persoon wat vandag op die pad moet wees 🙏🏼

📖 “God is ons toevlug en sterkte, altyd gereed om te help in nood.” — Psalm 46:1
Bly veilig almal 🤍

Video gekrediet aan n George inwoner





10/05/2026

Happy Mother’s Day aan elke mamma… 🤍
die mammas wat elke dag gee sonder om iets terug te verwag,
die mammas wat moeg is maar steeds opdaag,
en die vroue wat met liefde dra wat niemand altyd sien nie ✨
Vandag vier ons julle 🤍

06/05/2026

✨ As jy jouself kon sien soos die wêreld jou sien… sou jy dalk anders oor jouself d**k 💙
Ons as vrouens vergeet so maklik hoe mooi, sterk en uniek ons werklik is. Hierdie foto is nie net ’n “dress up” nie… dit is ’n herinnering dat jy ook kan skyn, maak nie saak waar jy nou in jou lewe is nie.
💫 Jy hoef nie op ’n rooi tapyt te staan om soos ’n koningin te voel nie… jy IS klaar een.
Ek wil jou uitdaag 👇
Stuur vir my JOU foto en kom ons skep saam jou eie “Met Gala” moment 🤍 — ek wil dit sien!
📲 Hoe om jou eie foto te maak op ChatGPT:
1. Laai ’n foto van jouself op
2. Skryf: “Create a Met Gala style gown inspired by (jou styl/kleure/brand)”
3. Voeg detail by: bv. elegant, sexy, feminine, bold
4. Vra vir veranderinge (kleur, styl, details)
5. Speel rond en hê pret daarmee!
Onthou… jy het nie toestemming nodig om mooi te wees nie 🌸

Address


Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27748159017

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cpretty Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cpretty Boutique:

  • Want your business to be the top-listed Shop?

Share