Buurtwag Ermelo S4

Buurtwag Ermelo S4 Dis die werk van die polisie, maar dit is ook elkeen van ons se plig om veiligheid in ons omgewing te bevorder. Bv.

Like Buurtwag Ermelo se page op FB en word vandag deel van 'n gemeenskap wat omgee! *hierdie blad is gestig om die VEILIGHEID van Ermelo se inwoners te bevorder
*Geen RASSEHAAT, OPSWEEPING, PROMOFERING VAN GEWELD of POLETIEK sal geduld word.
*GEEN bemarking,behalwe sekuriteits verwant
*Die ADMINS dra die volle reg om plasings te delete, wat nie hulle goedkuring dra nie.
*Lede dra verantwoordelikhe

id van hulle uitlatings, BUURTWAG ERMELO Bestaan uit n groep INDIVIDUE.
*Plasings van n persoonlike natuur gaan heel moontlik verwyder word. RYGELEENTHEDE,WERKSGELEENTHEDE, SOEK VAN OU SKOOLVREINDE.

Uitkyk..!! 🚨🚨🚨🚨Toyota Fortuner gisteraand gesteel in Theunissen straat Ermelo. Reg : FTX 749 MP Kontak nommers indien ge...
21/12/2018

Uitkyk..!! 🚨🚨🚨🚨

Toyota Fortuner gisteraand gesteel in Theunissen straat Ermelo.

Reg : FTX 749 MP

Kontak nommers indien gewaar:
Francois : 084 503 8121
Heinrich : 082 494 6586
Louis : 083 555 0491

27/02/2018

VROU OP PLAAS NABY ERMELO VERMOOR
’n 72-jarige vrou is gisteraand 26 Februarie, op ’n plaas tussen Ermelo en Chrissiesmeer tydens ’n plaasaanval vermoor. Mnr Henry Geldenhuys, Nasionale voorsitter Veilighed TLU –SA het die aanval en moord op die vrou bevestig en gesê meer besonderhede sal later bekend gemaak word- Ermelo Insig

Drie aanvallers het gisteraand ń vrou ontvoer nadat haar 55-jarige man in die  bo-been geskiet was. Die man en vrou het ...
13/01/2018

Drie aanvallers het gisteraand ń vrou ontvoer nadat haar 55-jarige man in die bo-been geskiet was. Die man en vrou het glo omstreeks tien uur na ń kafee toe gestap toe drie mans hulle aangeval het.
Buurtwag was onmiddelik ontbied. Na om en by 25 minute later was die vrou gekry deur ń Buurtwag lid buite die dorp op ń grondpad. Die vrou se voete is vermink. Die aanvallers is nog op vrye voet. Fotos nie vir sensitiewe kykers nie.

Baie dankie aan almal wat vanoggend gehelp het om 3 persone inhegtenis te neem wat R6500-00 se goedere gesteel het in di...
15/11/2017

Baie dankie aan almal wat vanoggend gehelp het om 3 persone inhegtenis te neem wat R6500-00 se goedere gesteel het in die dorp. Spesiale dank aan Ermelo Polisie asook L Geldenhuys en R Grobler wat hulle agterna gesit het.

Address

H/V Camden & Van Zyl Straat
Msukaligwa
2350

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buurtwag Ermelo S4 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share