Christi's Vellies

Christi's Vellies 1 Kor 13

Wees uniek, wees jouself

NUUT by Christi’s Vellies Styl ontmoet gemak met ons splinternuwe swart stewels – perfek vir elke dag én elke geleenthei...
30/04/2026

NUUT by Christi’s Vellies

Styl ontmoet gemak met ons splinternuwe swart stewels – perfek vir elke dag én elke geleentheid 🖤

✔️ Sag en gemaklik
✔️ Tydlose ontwerp
✔️ Maklik om met enige uitrusting te dra

Hierdie is daai paar wat jy oor en oor gaan wil dra 👢

⚠️ Beperkte voorraad – spring gou!

📍 Beskikbaar nou by Christi’s Vellies
📩 Stuur vir ons ’n boodskap om jou paar te kry

07/04/2026
Boots nou in voorraadOpening special tot en met 15 Maart 2026 slegs R500.00 per paarGroottes beskikbaar nr 4 - nr 8
07/03/2026

Boots nou in voorraad

Opening special tot en met 15 Maart 2026 slegs R500.00 per paar

Groottes beskikbaar nr 4 - nr 8

Help ons besluit wat om in te bring vir die winterKies jou gunstelingLewer kommentaar met die Alfabet letter van jou keu...
24/02/2026

Help ons besluit wat om in te bring vir die winter

Kies jou gunsteling

Lewer kommentaar met die Alfabet letter van jou keuse

OF

Gooi 'n duimpie by daardie spesifieke foto

Nou in voorraad
18/02/2026

Nou in voorraad

Pryse na 5 jaar is steeds dieselfde, wagtydperk is net soveel korter....Daar is egter nou baie meer style om van te kies...
09/02/2026

Pryse na 5 jaar is steeds dieselfde, wagtydperk is net soveel korter....

Daar is egter nou baie meer style om van te kies en ons rakke is vol. Jy hoef nie lank te wag nie!

Skakel vandag nog om jou eg Suid Afrikaanse Vellies te koop teen bekostigbare pryse

Dankie AIMaar 'n feesterrein sou 'n meer akkurate voorstelling gewees het.
03/02/2026

Dankie AI

Maar 'n feesterrein sou 'n meer akkurate voorstelling gewees het.

Address

Naboomspruit

Telephone

+27721119124

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christi's Vellies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Christi's Vellies:

Share