03/07/2026
Baie mooi, goed versorgde klavier te koop. Onlangs gestem. Ek ken nie klaviere baie goed nie, maar vir my is hierdie klavier van die mooiste wat ek nog gesien het. ' It's a showpiece ' . Slegs vir ernstige kopers ,self af te haal by Die Oog, Naboomspruit. Bel my persoonlik Herman 066 004 9370 ( Ook WatsApp nommer)