Stijl

Stijl STiJL is 'n Suid-Afrikaanse leefstylmerk gebore in die hart van Orania. Alles met 'n unieke erfenis-gevoel. Leef jou erfenis.

Ons bring u handgemaakte sepe, luukse linne, tafeldoeke, sierkussings en persoonlike versorging.

Kamille Epsomsout:STiJL – Leef jou erfenisJy verdien ’n bederf! Kamille Epsomsout vir ontspanning en beter slaap.Gooi in...
21/10/2026

Kamille Epsomsout:
STiJL – Leef jou erfenis

Jy verdien ’n bederf! Kamille Epsomsout vir ontspanning en beter slaap.

Gooi in jou badwater of gebruik as lyfskrop.

Ons handgemaakte Boerseep met peperment – vars, natuurlik en perfek vir elke dag.

02/10/2026
Bring kleur en karakter na jou tafel met ons nuwe protea-reeks. Die blompatroon, koraalkleurige servette en pers glase s...
02/10/2026

Bring kleur en karakter na jou tafel met ons nuwe protea-reeks. Die blompatroon, koraalkleurige servette en pers glase skep saam ’n tafel om te onthou.

Tafeldoek: R400 · 250 cm × 150 cm
Servette: R160 per stel
Glase: R160 per stel

’n Mooi tafel begin by die besonderhede. Dek jou tafel met STiJL se blou tafeldoek, ligblou servette en blou glase.Tafel...
01/10/2026

’n Mooi tafel begin by die besonderhede. Dek jou tafel met STiJL se blou tafeldoek, ligblou servette en blou glase.

Tafeldoek: R400
Servette: R160 vir
Glase: R240 vir 6

Dek ’n tafel wat mense onthou. Ons goue onderborde gee elke plek ’n elegante afronding.STiJL — Leef jou erfenis
30/09/2026

Dek ’n tafel wat mense onthou. Ons goue onderborde gee elke plek ’n elegante afronding.

STiJL — Leef jou erfenis

Maak jou tafel mooi. Maak dit jou STiJL. Ons STiJL materiaal servette iselegant • prakties • tydloosR160-00 vir 4
30/08/2026

Maak jou tafel mooi. Maak dit jou STiJL.
Ons STiJL materiaal servette is
elegant • prakties • tydloos
R160-00 vir 4

Stel jou voor: ’n tafel gedek met stories, tradisie en tydlose elegansie. Ons nuwe STiJL Linne-reeks bring warmte en ver...
17/08/2026

Stel jou voor: ’n tafel gedek met stories, tradisie en tydlose elegansie. Ons nuwe STiJL Linne-reeks bring warmte en verfyndheid na elke maaltyd. Van alledaagse aandetes tot spesiale geleenthede.

Ryk herfsblompatrone op ’n diep donkerblou agtergrond, afgewerk met goue aksente. Dis meer as net ’n tafeldoek — dis ’n erfstuk in wording.

🛒 Nou beskikbaar by Die Kantien, Orania.
📩 Stuur ’n boodskap of besoek ons in die winkel.

16/08/2026

Geskenkidees met

Address

Saffier 106
Orania
8752

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00
Saturday 07:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stijl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share