Lulu's Gifts & Accessories

Lulu's Gifts & Accessories Geskenkies en bykomstighede vir jonk en oud. Iets wat enige een se sak sal pas!

01/01/2025

Voorspoed en 'n geseënde 2025 vir al my wonderlike kliënte! Julle maak die laataand werkery alles die moeite werd! Baie liefde ❤

****LAASTE KANS VIR 2023 PRYSE!!****Soos alles in die lewe bly pryse nie dieselfde nie 😔Daar is 'n prysverhoging 1 Febru...
28/01/2024

****LAASTE KANS VIR 2023 PRYSE!!****

Soos alles in die lewe bly pryse nie dieselfde nie 😔

Daar is 'n prysverhoging 1 Februarie. Ons het so ver moontlik probeer om die kostes van olies en invoere self te absorbeer en dit is ongelukkig net nie meer verder moontlik nie.

Bestel nou om dit nog teen ouprys te kry 😉💜

📱 Whatsapp 0662214221
🚛 Courier beskikbaar

🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸

Hellooo! 💜 Ek is weer oop vir bestellings! 😁 Hierdie ⬇️ is net vir al die nuwe kliënte, die wat nog nie gekoop het nie e...
28/01/2024

Hellooo! 💜

Ek is weer oop vir bestellings! 😁

Hierdie ⬇️ is net vir al die nuwe kliënte, die wat nog nie gekoop het nie en vir die ou kliënte wat 'n reminder nodig het 😜🤭

Ek maak 99% van die tyd 'n bestelling vinniger klaar, maar ons almal ken vir "murphy's law" en dit is hkm ek as 'n reël die wagperiode instel 🌸

01/01/2024

Voorspoed vir 2024! 🎉❤

Dankie vir almal se ondersteuning in 2023! Dit was vol nuwe uitdagings en baie frustrasies, maar met jul ondersteuning het ek dit gemaak!

In 2024 gaan ons net nog groter!! ❤

❤️❤️❤️❤️❤️❤️
22/11/2023

❤️❤️❤️❤️❤️❤️

Kry julle bestellings sommer solank nou al in vir einde November 🌸Ek bestel voor die tyd omdat dit 'n rukkie vat om te k...
21/11/2023

Kry julle bestellings sommer solank nou al in vir einde November 🌸
Ek bestel voor die tyd omdat dit 'n rukkie vat om te kom. Op die manier weet julle, julle kry dit vir einde November ❤😁

📱 Whatsapp 0662214221

❤Teacher Combos❤Die naam van die onderwyser kom op die glas waterbottels 😁Ek het net 'n paar combos beskikbaar 😉🔹R145 'n...
18/11/2023

❤Teacher Combos❤

Die naam van die onderwyser kom op die glas waterbottels 😁

Ek het net 'n paar combos beskikbaar 😉

🔹R145 'n stel🔹

📱 Whatsapp 0662214221

🎄🎁GESKENKBOKSIES🎁🎄Dit is alweer daardie tyd van die jaar, ek kan dit nie glo nie! Ek het weer begin geskenkboksies pak!P...
18/11/2023

🎄🎁GESKENKBOKSIES🎁🎄

Dit is alweer daardie tyd van die jaar, ek kan dit nie glo nie!

Ek het weer begin geskenkboksies pak!

Pryse en inhoud van boksies onderaan elke foto 😁

📱 Whatsapp gerus enige navrae en bestellings na 0662214221

🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄

Wanneer dit daardie tyd van die jaar word wat elke minuut saakmaak, dan sit jy maar in jou etensuur by die werk en oorbe...
24/10/2023

Wanneer dit daardie tyd van die jaar word wat elke minuut saakmaak, dan sit jy maar in jou etensuur by die werk en oorbelle plak 🤣🙈

21/10/2023

Wat d**k julle gaan die telling vanaand wees? 🤔

🧚‍♀️Fairybags🧚‍♀️Ek het net een van elk beskikbaar!🔹R300 elk🔹*Small het soliede handvatsels en 'n sling*Medium het tou h...
07/10/2023

🧚‍♀️Fairybags🧚‍♀️

Ek het net een van elk beskikbaar!

🔹R300 elk🔹

*Small het soliede handvatsels en 'n sling
*Medium het tou handvatsels

📱 Whatsapp: 0662214221
🌐 Website: www.lulusgiftsandaccessories.co.za

Address

Oudtshoorn

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lulu's Gifts & Accessories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lulu's Gifts & Accessories:

Shortcuts

Share

Category