26/07/2026
💙Ta-Da!! 🤩💪🧶
Ek is verlief... en ñ klein bietjie trots😁 hierdie was my heel 1ste hekel projek... sonder ñ plan en sonder ñ patroon het ek net begin en ge-go with the flow! Dit wat ek ged**k het dit gaan wees is nie hoe dit geïndig het nie.
Maar ek kon nie gelukkiger wees nie. Buiten vir serpe is hierdie die 1ste iets wat ek maak wat pas en aantrekbaar is😂
Wol: Elle Yarns Pure Gold
Gekoop by: My WOOL Affair in Parys
Wat d**k julle?