27/02/2026
Verlang jy daarna om God se Woord nie net te lees nie , maar te verstaan hoe om God se waarheid prakties in jou huis en gesin toe te pas? 🤍
Hierdie 5-in-1 Bybelstudie-aanbod is spesiaal saamgestel vir Kinders van die Here, veral Mamma's, wat nie net wil lees nie, maar wil groei, verstaan en lei met wysheid.
📖 Wat jy kry:
✔️ Bybelboek-oorsigte van die Ou én Nuwe Testament
✔️ Bybelkarakters in ’n Moderne Wêreld – vir mammas én tieners
✔️ Praktiese, verstaanbare studies wat sin maak in die daaglikse lewe
🎁 BONUS: Die Gelykenisse van Jesus E-Boek – GRATIS
Hierdie bundel help jou om:
✨ God se Woord in konteks te verstaan
✨ jou kinders geestelik te lei
✨ jou geloof met sekerheid en vrede uit te leef
💻 E-boek | Direk aflaaibaar
👉 Klik die skakel in die kommentaarafdeling om joune te bestel.