Taani Collective - Self-Care & Gifts

Call Website

Taani Collective - Self-Care & Gifts Eenvoudig. Met sorg gekies. 🌿

🌿 By Taani gaan dit oor plaaslik gemaakte self-care & geskenke — met sorg gekies om jouself of iemand spesiaal te bederf. 💟

🌿 Bad, lyf & velsorg
🌿 Sojakerse
🌿 Olie-mengsels & balsems
🌿 Geskenke & meer

Plaaslik.

🌿 Het jy geweet?Ons het amber glas gekies vir ons natuurlike selfsorg produkte, nie net omdat dit so warm en tydloos lyk...
16/10/2026

🌿 Het jy geweet?

Ons het amber glas gekies vir ons natuurlike selfsorg produkte, nie net omdat dit so warm en tydloos lyk nie, maar ook omdat dit ekstra beskerming teen lig bied.

Dit help om die bestanddele binne-in die bottel teen lig te beskerm.

Kyk gerus deur ons katalogus om te sien wat tans beskikbaar is. 💚
Produkte in voorraad is gereed om te stuur + voorafbestellings oop!
https://wa.me/c/27737433783

🌿 Velsorg wat jou vel sag, gehidreer en stralend laat voel — met sagte, velvriendelike bestanddele en ’n klein bietjie a...
16/10/2026

🌿 Velsorg wat jou vel sag, gehidreer en stralend laat voel — met sagte, velvriendelike bestanddele en ’n klein bietjie alledaagse bederf. 🤍

🌿 Paraben vry
🌿 SLS & SLES vry
🌿 Gemaak in Suid-Afrika

Kyk gerus deur ons katalogus om te sien wat tans beskikbaar is. 💚
Produkte in voorraad is gereed om te stuur + voorafbestellings oop!
https://wa.me/c/27737433783

🌿 Katoen Gesig Scrubbies’n Eenvoudige, herbruikbare alternatief vir weggooibare watte lappies— perfek vir jou alledaagse...
16/10/2026

🌿 Katoen Gesig Scrubbies

’n Eenvoudige, herbruikbare alternatief vir weggooibare watte lappies— perfek vir jou alledaagse velsorgroetine. 🤍

Gemaak van 100% katoen, met ’n sagte tekstuur. Ideaal vir die verwydering van grimering, die aanwending van toner of om jou gesig te reinig.

✨ Herbruikbaar
✨ 100% katoen
✨ Sag op die vel

Stel van 3 | R38

Handgemaak in Suid Afrika

Volledige produkbesonderhede is beskikbaar in ons WhatsApp-katalogus:
https://wa.me/p/26561733473477710/27737433783

🌿 Het jy geweet?Ons handgemaakte seep word gemaak met voedende plantolies en tradisionele seepmaakmetodes.Tydens die see...
13/10/2026

🌿 Het jy geweet?

Ons handgemaakte seep word gemaak met voedende plantolies en tradisionele seepmaakmetodes.

Tydens die seepmaakproses vorm natuurlike gliserien in die seep — wat help om die vel sag, skoon en gemaklik te laat voel.

Elke koekie is ’n bietjie uniek, gemaak met sorgvuldig gekose bestanddele soos plantolies, klei en essensiële olies.

Beskikbaar in vier verskillende geure:

• Exfoliating Coffee & Rosemary
• Radiance Charcoal, Niacinamide & Liquorice (with Lavender & Rose Geranium)
• Gentle Turmeric & Rose Geranium
• Refreshing Charcoal & Impepho

100g | R75

Kyk gerus deur ons katalogus om te sien wat tans beskikbaar is. 💚
Produkte in voorraad is gereed om te stuur + voorafbestellings oop!
https://wa.me/c/27737433783

Vanoggend kerse gemaak vir 'n bestelling en 'n paar ekstras wat binnekort beskikbaar sal wees by Bohemi Wellness Studio ...
09/10/2026

Vanoggend kerse gemaak vir 'n bestelling en 'n paar ekstras wat binnekort beskikbaar sal wees by Bohemi Wellness Studio Vredenburg

Hierdie geur is my top verkoper!

Divine: Peony & Rose

Kyk gerus deur ons katalogus om te sien wat tans beskikbaar is. 💚
Produkte in voorraad is gereed om te stuur + voorafbestellings oop!
https://wa.me/c/27737433783

Wat is dit? 🤔Pelargonium Graveolens Oil is die naam wat jy op ’n bestanddeellys sal sien vir roosmalva-essensiële olie (...
09/10/2026

Wat is dit? 🤔

Pelargonium Graveolens Oil is die naam wat jy op ’n bestanddeellys sal sien vir roosmalva-essensiële olie (Rose Geranium Oil).

Dit word uit die blare en ander bogrondse dele van die roosmalva-plant verkry. Die olie het ’n lieflike blomgeur met ’n roosagtige noot en word al lank in parfuum en tradisionele velversorging gebruik.

Kyk gerus deur ons katalogus om te sien wat tans beskikbaar is. 💚
Produkte in voorraad is gereed om te stuur + voorafbestellings oop!
https://wa.me/c/27737433783

🌿 Koffie & Roosmaryn Seep’n Handgemaakte seep met plantolies, natuurlike kleie en fyn gemaalde koffie om die vel te rein...
08/10/2026

🌿 Koffie & Roosmaryn Seep

’n Handgemaakte seep met plantolies, natuurlike kleie en fyn gemaalde koffie om die vel te reinig en sagkens te eksfolieer.

Die vars roosmaryngeur laat die vel skoon, glad en verfris voel. 🌿

🌿 Vir wie is dit?
Geskik vir gebruik op die liggaam, veral vir diegene wat van ’n sagte, natuurlike afskilfering hou.

As jy sensitiewe of geïrriteerde vel het, word dit aanbeveel om dit nie op daardie areas te gebruik nie.

’n Heerlike handgemaakte lyfseep vir jou daaglikse roetine. 🤍

100g | R75

Gemaak in Suid Afrika

Volledige produkbesonderhede is beskikbaar in ons WhatsApp-katalogus:
https://wa.me/p/26373887485548466/27737433783

Address

Piketberg

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 15:00

Telephone

+27737433783

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Taani Collective - Self-Care & Gifts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share