14/09/2026
📦🎨 102 GIPSVERTFSTELLE OP PAD! 🌿
Hierdie groot bestelling is Vrydag uitgestuur vir ’n kliënt wat die naweek ’n mark bygewoon het — 102 gipsverfstelle met ’n lekker mengsel van verskillende temas. ✨
Van diere en voertuie tot oulike vormpies vir elke smaak — elke stelletjie is gepak en gereed vir klein handjies om te verf en te geniet. 🖌️💛
Ons is altyd so dankbaar wanneer ons produkte saam met ander besighede en markverkopers nuwe plekke bereik.
Immergroen & Kie®
Skep • Speel • Groei 🌿