Klein Bederf - Pretoria Oos

Klein Bederf - Pretoria Oos Pretoria-Oos Agent & Handelshoek Eienaar. Top kwaliteit, natuurlike produkte. Elke produk word gemaak met ń KLEIN bietjie ekstra liefde!

❗️Clearance Sale ❗️Laaste paar produkte nog beskikbaar. First come, first serve 👇☎️ 083 845 7546
29/11/2025

❗️Clearance Sale ❗️

Laaste paar produkte nog beskikbaar.

First come, first serve 👇

☎️ 083 845 7546

❗️Clearance Sale ❗️Klein Bederf Pretoria Oos sluit sy deure. Hierdie is die perfekte kans om al jou gunsteling bederwe t...
27/11/2025

❗️Clearance Sale ❗️

Klein Bederf Pretoria Oos sluit sy deure.

Hierdie is die perfekte kans om al jou gunsteling bederwe te kry vir jouself OF as ń Kersgeskenk vir jou geliefdes!

First come, first serve 😉

Optel in Equestria/Centurion, of Pudo teen eie onkostes.

☎️ 083 845 7546

Hello julle! ✨Hier is die vakansie brosjure van Klein 🤩Dit is met ń swaar hart dat ek dan ook moet noem dat hierdie die ...
15/10/2025

Hello julle! ✨

Hier is die vakansie brosjure van Klein 🤩

Dit is met ń swaar hart dat ek dan ook moet noem dat hierdie die laaste katalogus is wat ek sal deel & na hierdie ongelukkig nie meer ń agent sal wees vir Klein Bederf nie.

Daar is nog ń hele paar items beskikbaar op die handelshoek wat ek van ontslae wil raak- so hou julle oë & ore oop vir winskopies!

Let wel- die brosjure is slegs geldig tot 9 November 🫶

Dankie vir al die ondersteuning tot nou toe 🔆

Liefde!

KLEIN LYFBOTTER 🐑Het jy geweet?Klein se Lyfbotter bevat Shea- en Kakaobotter. Kakaobotter vorm ‘n beskermende lagie teen...
01/07/2025

KLEIN LYFBOTTER 🐑

Het jy geweet?
Klein se Lyfbotter bevat Shea- en Kakaobotter. Kakaobotter vorm ‘n beskermende lagie teen die wind en koue, terwyl Shea-botter inflammasie en velirritasie kan verminder.

Sonder harde chemikalieë of kunsmatige geure, is Klein se Lyfbotter perfek vir sensitiewe velle of selfs tydens swangerskap.

Beskikbaar in ñ verskeidenheid van geure.

BEDERF VIR PAPPA - Vadersdag is om die draai!Bederf daardie spesiale baardman met ons Baard Bederf Pakket – met natuurli...
20/05/2025

BEDERF VIR PAPPA - Vadersdag is om die draai!

Bederf daardie spesiale baardman met ons Baard Bederf Pakket – met natuurlike sorg en styl.

Gebruik Klein se Baardolie en SnorWaks só:
- BAARDOLIE: Masseer ñ paar druppels (begin by die wortels en werk tot by die punte) in jou baard EN vel na jou stort of gesigwas. Jy kan ook ñ baardkam gebruik om die olie meer eweredig te versprei.

- SNORWAKS: Gebruik ñ klein bietjie waks, vryf tussen jou vingers (tot dit sag en maklik smeerbaar is). Werk dit in jou snor in – Begin by die middel en werk na buite.

Klein Wenk: As die waks te hard is, hou dit ’n paar sekondes in jou broek- of hempsak om op te warm.

083 845 7546

Vadersdag is om die draai ✨Bederf jou pappa! Bestellings sluit 28 Mei, maak seker jy bestel betyds 🫶083 845 7546
15/05/2025

Vadersdag is om die draai ✨

Bederf jou pappa!

Bestellings sluit 28 Mei, maak seker jy bestel betyds 🫶

083 845 7546

FÉJNBOS VRYDAGSplinternuut by Klein - Essensiële Olie-rollersAs ouer wil jy altyd voorbereid wees vir wanneer jou kind s...
25/04/2025

FÉJNBOS VRYDAG

Splinternuut by Klein - Essensiële Olie-rollers

As ouer wil jy altyd voorbereid wees vir wanneer jou kind siek is, seer het of die winter-goggas vir jou loer. Essensiële Olie-rollers is 'n natuurlike, maklike en veilige manier om algemene kinderklagtes te hanteer.

Ons Mammas se Vasvat-Vyf Pakket is ñ 5-in-1 pakket wat elke Mamma help om alledaagse kieme
te klop!

Klein Nota: Vir babas onder 'n jaar, verdun (indien nodig) met ñ "carrier" olie van jou keuse en doen 'n veltoets. (Die ideaal vir verdunning sal 3-5ml carrier wees)

083 845 7546

Address

Pretoria East

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Bederf - Pretoria Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klein Bederf - Pretoria Oos:

Shortcuts

Share