Lag & Sing

Lag & Sing 'My Lag & Sing Liedjieboek' is spesiaal vir kleuters en ouer kindertjies, mammas, pappas, oupas en o

04/05/2022

Goeie dag Lag en Sing!

Hier is 'n Splinternuwe Promosie video van ons Splinternuwe Lag, en Sing produk genaamd LAG, LOOF EN SING
Kyk gerus en deel met julle vriende.

Die Lag en Sing span

07/12/2020

Goeie dag Almal!

Hier is n kort videotjie wat wys hoe die Afrikaanse Lag en Sing Boekie aan die binnekant lyk en ook hoe die musiek klink.
Onthou dat Lag en Sing ook nou beskikbaar is in Digitale Formaat wat Die PDF, Mp3s en al die liedjies se Videos(mp4) ook nou insluit. Daar is 19 liedjies in hierdie Pakket en sal n baie aangename geskenk vir Kinders wees.
Hierdie Pakket is gepas vir Kinders 0-8jr. Daar is Veilige, vriendelike karakters en sketse met regte plaasdiergeluide en vol kinderlaggies! Bladmusiek met woorde en akkoorde is ook hierby ingesluit vir Kleuterskool onderwysers.
Kyk gerus en stuur asseblief aan.
Bestel jou Boekie en cd OF Digitale Pakket weergawe by Jakkie Botha deur n E-pos te stuur aan haar by:

[email protected]

Jou inligting as volg:
Naam, Van, Posadres, Epos adres en Selfoon nr. (vir Whatsapp).

Kostes:

Lag en sing Vol kleur Boek en CD - R240 (posgeld ingesluit)

Lag en Sing Digitale Pakket - R240 (aflaaibaar)

Dankie

Die Lag en sing span

Bestel jou 'Lag & Sing Liedjieboek' nou deur 'n epos te stuur aan jjbotha47@gmail.com. 'My Lag & Sing Liedjieboek' is sp...
21/11/2020

Bestel jou 'Lag & Sing Liedjieboek' nou deur 'n epos te stuur aan [email protected]. 'My Lag & Sing Liedjieboek' is spesiaal vir kleuters en ouer kindertjies, mammas, pappas, oupas en oumas, oppassers en skooljuffies gemaak!

'My Laugh & Sing Songbook' also available in English!

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lag & Sing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category