Love is Kafee

  • Home
  • Love is Kafee

Love is Kafee Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Love is Kafee, Flea Market, 665 Moreleta St, Silverton, Pretoria, 0184, .

24/03/2026
Dankie vir almal se ondersteuning🙏🏻🙏🏻
24/03/2026

Dankie vir almal se ondersteuning
🙏🏻🙏🏻

19/03/2025

Oormôre hou ons weer lekker aandmark! Het jy al jou mense genooi en jou uitrusting beplan?

Sien jou 20 Maart van 16:00 tot 22:00, 665 Moreleta Straat Silverton. Toegang is GRATIS. Daar sal steeds Saterdag (22 Maart) gewone mark wees van 05:30-09:30.

🚗PARKERING🚗
Daar sal TWEE INGANGE wees na die hoof terrein vir die aandmark:
📍 665 Moreleta Straat
📍 Van Wyk Straat
Daar sal VIER UITGANGE wees vanaf die hoof terrein later die aand:
📍 665 Moreleta Straat
📍 Conrad Straat
📍 Krige Straat
📍 Van Wyk Straat

EKSTRA PARKERING:
Daar is ekstra parkering beskikbaar in die parkie teenaan Pretoria Rd (sien kaart). Dit kan heelwat karre akkommodeer en sal oop wees vanaf 14:00.

Daar sal karwagte en puntsmanne oral wees om parkering en verkeersvloei te reguleer. Werk asb saam met hierdie mense om dit 'n aangename ervaring vir almal te maak.

Eerste aandmark Donderdag 20 Maart 2025 16h00- 22H00Pretoria Boeremark
19/03/2025

Eerste aandmark Donderdag 20 Maart 2025 16h00- 22H00
Pretoria Boeremark

Ons is amper reg vir die aand mark 14hoo tot 21hoo
23/09/2024

Ons is amper reg vir die aand mark 14hoo tot 21hoo

Pretoria boeremark
17/08/2024

Pretoria boeremark

20/03/2024

Aandmark ons is reg.

  pitta
17/02/2024

pitta

14/02/2024


Gelukkige Valentysdag aan al ons Kliente !! Vriende ondersteuners
is -vibes

Aandmark 15 Desember 2023 16h00 - 21h00Dankie vir al die ondersteuning deur die jaar. Hoop ons sien al die getroue vroeg...
11/12/2023

Aandmark 15 Desember 2023 16h00 - 21h00
Dankie vir al die ondersteuning deur die jaar. Hoop ons sien al die getroue vroeg oggend markgangers die 15de Aandmark ons is gereed vir n lekker kuiermark💃🏼💃🏼💃🏼🪅🪅

11/12/2023

Volgende week kuier ons weer lekker saam by die Boeremark Aandmark!

Die mark maak al 14h00 oop vir besoekers by die biertuin, en stalletjies sal tussen 16:00 en 21:00 oop wees.

Opwindende nuus sal binnekort bekend gemaak word!
Kom vroeg, kry jou parkering en skrop jou nessie vir die aand!

Let wel op dat die mark Saterdag 16 Desember sal toe wees vir Geloftedag.

28/11/2023

Nog net 'n paar weke en dan kuier ons weer lekker saam by die Boeremark Aandmark! Merk julle kalenders ⏰15 Desember, 16:00-21:00.

Moet dit nie misloop nie!
Let wel op dat die mark Saterdag 16 Desember sal toe wees vir Geloftedag.

Address

665 Moreleta St, Silverton, Pretoria, 0184

Telephone

+27833816716

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Love is Kafee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Love is Kafee:

  • Want your business to be the top-listed Shop?

Share