Tonteldoos

Call

Tonteldoos Goedkoop en kwaliteit klere en goedere

22/07/2022
Soek jy steeds β€˜n rok vir jou Matriekafskeid?Kom loer gerus by TontelDoos in East-Lynn, ons het verskillende grotes en s...
14/06/2022

Soek jy steeds β€˜n rok vir jou Matriekafskeid?
Kom loer gerus by TontelDoos in East-Lynn, ons het verskillende grotes en soorte rokke.
Alle Matriekafskeid rokke is slegs R 100!
Terwyl voorraad hou

Winter klere en meer, vir die hele gesin!
13/04/2022

Winter klere en meer, vir die hele gesin!

Manne, moet nie waag om met leΓ« hande by die huis aan te kom op Valentynsdag nie! Stop vinnig by TontelDoos en bederf jo...
11/02/2022

Manne, moet nie waag om met leΓ« hande by die huis aan te kom op Valentynsdag nie!
Stop vinnig by TontelDoos en bederf jou geliefde met ons heerlike sjokolade vir Valentynsdag.
Beskikbaar teen R5 elk.

Tonteldoos bied die jaar weer groot winskopies aan, wat jou sak sal pas. Ons bied 'n groot verskeidenheid tweedehanse kl...
19/01/2022

Tonteldoos bied die jaar weer groot winskopies aan, wat jou sak sal pas. Ons bied 'n groot verskeidenheid tweedehanse klere en produkte. Loer gerus in.

Tonteldoos- Vrydag is om die draai...en weet jy wat beteken dit?Ons bied 'n Wit Week Uitverkoping ( Black Friday) aan. K...
24/11/2021

Tonteldoos- Vrydag is om die draai...en weet jy wat beteken dit?

Ons bied 'n Wit Week Uitverkoping ( Black Friday) aan. Kom besoek gerus ons winkel vir allerande nuwe items.

Moet dit nie mis loop nie!!

TONTELDOOS bied n groot verskeidenheid klein kersgeskenkies teen lae pryse!🌲🎁🌲🎁🌲🎁🌲🎁🌲🎁🌲🎁Ons bied ook groot winskopies op ...
11/11/2021

TONTELDOOS bied n groot verskeidenheid klein kersgeskenkies teen lae pryse!
🌲🎁🌲🎁🌲🎁🌲🎁🌲🎁🌲🎁
Ons bied ook groot winskopies op tweedehanse klere en huisware
Kom loer in jy sal nie spyt wees nie

WOW!!!!! Dis groot winskopies by Tonteldoos 76 meeu straat east lynn
27/09/2021

WOW!!!!! Dis groot winskopies by Tonteldoos 76 meeu straat east lynn

Net vir die week bied Tonteldoos alle kinderklere onder 12 aan vir slegs R10.
13/09/2021

Net vir die week bied Tonteldoos alle kinderklere onder 12 aan vir slegs R10.

Address

Meeu Straat 76, East Lynne
Pretoria

Telephone

+27813697462

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tonteldoos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share