Die Vetkoek Tannie

Die Vetkoek Tannie Lekkerste vetkoek van ooste tot in die weste

Kom ondersteun ons gerus by ons nuwe besteming by Paynters DIY Moot straat Hermanstad. Ons doen gereelde specials skakel...
11/03/2022

Kom ondersteun ons gerus by ons nuwe besteming by Paynters DIY Moot straat Hermanstad. Ons doen gereelde specials skakel gerus Tannie Vetkoek 0813989886 en plaas bestelling ( vir afhaal aleenlik ) om teleurstelling te vermy.

12/02/2020

Die Vetkoek Tannie is die naweek by die Majuba Fees in Volksrust. Kom gerus en ondersteuns ons.

05/02/2020

Is jy moeg in die aand en weet jy soms nie wat om te maak vir aand ete nie. Kontak Die Vetkoek Tannie ons het verskeie vetkoek produkte naamlik :
Plain vetkoek
Chicken mayo
Vetkoek & Mince
Vetkoek & Curry mince
Cheese griller
Vetkoek burger chicken
Vetkoek burger beef
Dougnuts
Ons kan ook op groot maat verskaf indien bestel word. Bestel vandag vir more. gratis aflewering binne 10 km radius indien meer as 3 bestel word. Ons is in sinoville

0813989886

05/02/2020

Is jy moeg in die aand en weet jy soms nie wat om te maak vir aand ete nie. Kontak Die Vetkoek Tannie ons het verskeie vetkoek produkte naamlik :
Plain vetkoek
Chicken mayo
Vetkoek & Mince
Vetkoek & Curry mince
Cheese griller
Vetkoek burger chicken
Vetkoek burger beef
Dougnuts
Ons kan ook op groot maat verskaf indien bestel word. Bestel vandag vir more gratis aflewering binne 10 km radius indien meer as 3 bestel word

0813989886 whatsapp

Address

Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27813989886

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Vetkoek Tannie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Vetkoek Tannie:

Share