19/08/2026
Dit lyk soos my mandjie en ek hoef net jou boeke te verkoop Jaco Jacobs
๐๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ผ๐๐ฟ๐
๐๐๐ ๐๐ผ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ผ๐ผ๐ ๐๐๐.
Julle, ek probeer regtig my bes om by almal se boodskappe uit te kom, maar my ๐๐๐จ๐จ๐๐ฃ๐๐๐ง, ๐-๐ฅ๐ค๐จ๐๐๐ง๐๐จ๐จ๐ ๐๐ฃ ๐จ๐๐ก๐๐จ ๐๐๐๐ฉ๐จ๐ผ๐ฅ๐ฅ lyk tans soos 'n student se wasgoedmandjie. ๐คฆ๐ปโโ๏ธ
๐น Ek probeer soveel moontlik versoeke vir ๐๐ถ๐ฑ๐ฒ๐ผ'๐ ๐ฒ๐ป ๐ฝ๐ฒ๐ฟ๐๐ผ๐ผ๐ป๐น๐ถ๐ธ๐ฒ ๐ฏ๐ผ๐ผ๐ฑ๐๐ธ๐ฎ๐ฝ๐ฝ๐ฒ beantwoord, maar ongelukkig kom ek nie by alles uit nie. Ek help regtig waar ek kan, maar tussendeur probeer ek nog boeke skryf ook. (En oefen. En tamatiesap drink. En nou en dan vir my gesin waai as ek opkyk van my foon of rekenaar.)
๐ฝTans het ek geen idee wanneer DStv weer ๐๐ช๐ช๐ง๐ก๐๐ข๐ค๐๐ฃ!, ๐๐ช๐ก ๐๐จ ๐ฃ๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐จ ๐ฃ๐๐ en ๐ฟ๐๐ ๐๐๐ฃ๐ฉ๐๐จ๐ฉ๐๐๐จ๐ ๐ซ๐๐ง๐๐ฌ๐ฎ๐ฃ๐๐ฃ๐ ๐ซ๐๐ฃ ๐พ๐๐๐ง๐ก๐๐ ๐๐ง๐๐ฃ๐จ op hul platforms gaan hรช nie. Ons probeer tans kliphard, en daar is sprake dat hulle dit wel beskikbaar gaan stel - so, hou saam duim vas. Ek het dit nie self in digitale formaat beskikbaar nie en weet ook nie waar 'n mens dit tans kan aflaai of kyk nie.
๐ต Ek kry merkwaardig baie navrae oor my ๐ด๐๐ป๐๐๐ฒ๐น๐ถ๐ป๐ด๐ธ๐น๐ฒ๐๐ฟ. Dis 'n vraag wat my laat kopkrap. Ek dink dis blou, maar ek is nie eintlik seker nie. Mag of moet 'n mens net een guntelingkleur hรช? Hier is my raad: As jy dit iewers in 'n taak moet invul, skryf "blou" en maak 'n skermskoot van hierdie boodskap as bewys. Die kans is goed dat ek al iewers in 'n ander onderhoud 'n ander kleur gesรช het, maar op die oomblik is dit blou. Hier is dit ... e ... swart op wit, op die 19de Augustus 2026: ๐๐๐ณ๐ณ๐ฟ๐ผ๐, ๐บ๐ ๐ด๐๐ป๐๐๐ฒ๐น๐ถ๐ป๐ด๐ธ๐น๐ฒ๐๐ฟ ๐ถ๐ ๐ฏ๐น๐ผ๐. Op die oomblik. ๐