My Vriend Se Braai Winkel

My Vriend Se Braai Winkel Jou betroubare verskaffer van droëhout in Pretoria Tuine.
370 Schurmanns Ln, Pretoria Tuine

09/09/2026

Baie Guluk aan ons wenner vir die 3de Toets tussen Die Springbokke en All Blacks.

01/09/2026

3de Rugby Raai Is oop

31/08/2026

🏆 ONS HET 'N WENNER VIR ONS 29 AUGUSTUS RUGBY-VOORSPELLING! 🏆
​Die finale telling van Saterdag se kragmeting was Springbokke 33 – 26 All Blacks... en een man het dit amper KEKER-NAASTE gehad! 🏉🔥

29/08/2026

Rugby Raai Tyd

25/08/2026

Rugby Raai Is Oop

24/08/2026

5% Afslag vir elkeen wat ingeskryf het.

24/08/2026

Ons het n Wenner. Baie Geluk Johan Grobler.

21/08/2026

🏉 DINK JY JY KEN JOU RUGBY BETER AS JOU VRIENDE? BEWYS DIT! 🏉 Kom maak vanneef ’n draai by My Vriend Se Braai Winkel en neem deel aan ons inloop-voorspelling kompetisie!

Voorspel die naaste telling vir die naweek se wedstryd en jy kan wegstap met ’n braaipakket ter waarde van R168!

Wat kan jy wen? 🔥

2x Sekelbos Basloos 10kg sakke

1x Pack Firelighters

1x Speserye van jou keuse

📌 Hoe werk dit?

Loop in by ons winkel

Vul jou telling op die vormpie in

Gooi dit in die boks voor afskop!

(Slegs inloop-inskrywings tel – geen aanlyn inskrywings nie!)

19/08/2026

Sekelbos VS Bosveldmix
Beide is winners in hul eie klas.

17/08/2026

Geen Bas = Minder Rook

Address

370 Schurmanns Avenue
Pretoria
0082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Vriend Se Braai Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to My Vriend Se Braai Winkel:

Shortcuts

Share