Green Olive Nursery, Antiques and Gifts

Green Olive Nursery, Antiques and Gifts Situated on Zambesi drive east, direction Cullinan, on the R513. Drive past the Tswane China mall. Where the double road becomes singe, we are on the left.

We are always closed on 1 January, Good Friday, 25 and 26 December. WhatsApp 082 607 0312 Plants, trees, flowering plants, gifts, antiques. If we do not stock it, we will go to great lengths to order it for you. We strive to give our clients personalized attention and assistance.

Iris Louisiana R110 elk
01/10/2026

Iris Louisiana R110 elk

Soms lê ek op my kombersie, soms sommer op die toonbank en soms sommer onder op die rak... ek het 2 weke gelede my opera...
24/09/2026

Soms lê ek op my kombersie, soms sommer op die toonbank en soms sommer onder op die rak... ek het 2 weke gelede my operasie gehad en ek het dieselfde aand alweer by Boeta op die dak geklim... ek is mos 'n tawwe, liefdevolle kat!!

24/09/2026

Heerlike weer... pragtige dag... ons is oop tot 4 uur... kom geniet'n lekker dag in die kwekery...

Pragtige groot 35cm potte Bloubesssies nou beskikbaar. Vol vol vruggies... hul verkoop baie vinnig. Moenie te lank wag n...
22/09/2026

Pragtige groot 35cm potte Bloubesssies nou beskikbaar. Vol vol vruggies... hul verkoop baie vinnig. Moenie te lank wag nie... Hul hoef nie verplant te word nie... hou hul net so in hul potte!

Groot verskeidenheid windklokke beskikbaar... vanaf net oor R100 tot oor R700... verskillende klanke, van verskillende m...
18/09/2026

Groot verskeidenheid windklokke beskikbaar... vanaf net oor R100 tot oor R700... verskillende klanke, van verskillende materiale gemaak... bamboes, swaar metaal, brons en meer... kom loer gerus in!

Die kwekery lyk stunning... kleur en nog meer kleur... kom loer gerus die naweek in...
18/09/2026

Die kwekery lyk stunning... kleur en nog meer kleur... kom loer gerus die naweek in...

Limited stock available
08/09/2026

Limited stock available

Die mooiste van mooi..  Aechmea recurvata "Big mama"... blom hou baie lank...
06/09/2026

Die mooiste van mooi.. Aechmea recurvata "Big mama"... blom hou baie lank...

Dankie Centurion Tuinbouklub vir jul fantastiese besoek!! Julle was awesome!! Julle Lentedag hoede was stunning! Baie ge...
06/09/2026

Dankie Centurion Tuinbouklub vir jul fantastiese besoek!! Julle was awesome!! Julle Lentedag hoede was stunning! Baie geluk aan die wenners!!

Ons slaap so lekker vanoggend...
06/09/2026

Ons slaap so lekker vanoggend...

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27826070312

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Green Olive Nursery, Antiques and Gifts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Green Olive Nursery, Antiques and Gifts:

Shortcuts

Share

Category