30/10/2018
❤Lus vir 'n Kuier-Kersmark?
🐜 Dis weer tyd vir die jaarlikse Miernes Kersmark!
🐜 Maak seker dat jy al jou vriende bymekaar hark.
🐜 Vlytige miere werskaf en woel en wat 'n vreugdegevoel; 'n bederf, geskenk en lekkerny is daar vir ieder en elk te kry:
Juffrou en Meneer, Oupa en Ouma, elke vriendin, kind en kraai, word verras met ietsie fraai!
🐜Die Teetuin se koffie en pannekoek is uit die boek en net wat honger magies soek.
❤1 tot 3 November kuier ons by Eldoraigne Familiekerk, h/v Henri en Wilhelmweg, Eldoraigne.
(Don. en Vry. 9:00 - 19:00
Sat. 9:00 - 15:30)
❤Veilige parkering
❤Kaartfasiliteite beskikbaar
🐜🐜🐜
Kan nie wag om JOU daar te sien nie!