11/01/2022
Ons maatskappy is opsoek na 'n dinamiese persoon om by ons span aan te sluit as glass & aluminium installer.
Die regte persoon moet aan die volgende vereistes voldoen:
- Geldige Bestuurs Lisensie
- Tweetalig(Afrikaans & Engels)
- Moet vorige werksondervinding in die Glas en Aluminium bedryf he. Ten minste 3 jaar met verwysings.
Aansoeke sal slegs op Facebook aanvaar word.