Met Liefde van Ver

Met Liefde van Ver Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Met Liefde van Ver, Gift Shop, Senekal.

Ons stel persoonlike geskenkbokse saam vir geliefdes in Suid-Afrika - gestuur deur dié wat oorsee werk of bly✈️

'n Klein manier om liefde huistoe te stuur - omdat afstand nie Liefde keer nie! ♥️

𝔽𝔸ℚ'𝕤 💭
17/07/2026

𝔽𝔸ℚ'𝕤 💭

16/07/2026

Hii🥰✨

𝘿𝙞𝙙 𝙔𝙤𝙪 𝙆𝙣𝙤𝙬?? 💡✨
15/07/2026

𝘿𝙞𝙙 𝙔𝙤𝙪 𝙆𝙣𝙤𝙬?? 💡✨

Some prayers don't change our circumstances...They change our hearts. 🤍May you find peace in what you cannot change, cou...
13/07/2026

Some prayers don't change our circumstances...
They change our hearts. 🤍

May you find peace in what you cannot change, courage for what you can, and wisdom to know the difference.

Have a blessed week. ✨

10/07/2026

Net nog een drukkie… 🥺🤗♥️

08/07/2026

𝗕𝗲𝗱𝗲𝗿𝗳 𝗚𝗲𝘀𝗸𝗲𝗻𝗸 𝗕𝗼𝗸𝘀 | 𝗥𝟱𝟱𝟬 🤍

Soms is dit die klein gebare wat die grootste betekenis dra.
Ons Bederf Geskenk Boks is perfek vir wanneer jy iemand spesiaal wil herinner dat hulle geliefd, waardeer en in jou gedagtes is. 🌿✨

Elke boks word met sorg saamgestel en bevat die volgende items:�🤍 'n Persoonlike brief�🍫 Sjokolade en lekkernye�🛁 Badbom of selfsorg-item�🌸 Dekoratiewe lapblomme�🎁 Ander spesiale verrassings

🌍 Ideaal vir Suid-Afrikaners wat oorsee werk of woon en liefde huis toe wil stuur.
📦 Koerier ingesluit
📱 WhatsApp: 079 344 4578�📧 E-pos: [email protected]

Baie dankie Midnight Motions♥️ Ons is bevoorreg om dit te kan doen en die afstand net klein bietjie minder te maak tusse...
07/07/2026

Baie dankie Midnight Motions♥️
Ons is bevoorreg om dit te kan doen en die afstand net klein bietjie minder te maak tussen julle!

Faith doesn't always mean having all the answers.Sometimes it simply means trusting God one day at a time. 🤍
07/07/2026

Faith doesn't always mean having all the answers.
Sometimes it simply means trusting God one day at a time. 🤍

Address

Senekal
9600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Met Liefde van Ver posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category