Buffelspoort Slaghuis

Buffelspoort Slaghuis Vleis en ander lekkertes

27/03/2020

Ons sal gedurende die lock-down tyd slegs 9 tot 1 oop wees,Maandag tot Vrydag! ons sal Saterdae dus gesluit wees. Skakel gerus vir Christine 0826949210 of Boet 076 387 4131 indien jy 'n bestelling wil plaas en afgelewer wil hĂȘ-slegs omliggende Buffelspoort en Mooinooi omgewing asb.

14/02/2020

Vir almal wat in Mooinooi bly, Buffelspoort Slaghuis lewer af in Mooinooi .. kontak ons gerus op 076 0289397

Kom loer gerus en kies items om 'n Vadersdag ruiker mee op te maak- volgens hoeveel jy kan bekostig. Bestellings kan nou...
08/06/2018

Kom loer gerus en kies items om 'n Vadersdag ruiker mee op te maak- volgens hoeveel jy kan bekostig. Bestellings kan nou al geplaas word en dan Vrydag (15) en Saterdag(16) Junie opgetel word.

08/12/2017

Sekelbos hout te koop. R16 'n sakkie of as jy meer as 10 vat R13 'n sakkie. Aflewering kan gereel word naby Buffelspoort. Skakel Boet op 0763874131

23/09/2017

Braaipakkies met skaaptjop,wors en scotch fillet teen net R50. Maandag oop vanaf 8-1. Kom laat ons BRAAI !!!

22/06/2017
Kom kyk na ons nuwe reeks hemde vir mans en vrouens.R 280 elk. Of plaas n bestelling dan kry ons jou grootte of kleur.
22/06/2017

Kom kyk na ons nuwe reeks hemde vir mans en vrouens.R 280 elk. Of plaas n bestelling dan kry ons jou grootte of kleur.

Kom koop vir jou pa en skoonpa 'n lekker biltongruiker vir Vadersdag Sondag 18 Junie.
15/06/2017

Kom koop vir jou pa en skoonpa 'n lekker biltongruiker vir Vadersdag Sondag 18 Junie.

Kyk net hoe lekker braai hulle Buffelspoort Slaghuis wors by ATKV Buffelspoort se bulletjie en kalfie braai vir klein me...
21/12/2016

Kyk net hoe lekker braai hulle Buffelspoort Slaghuis wors by ATKV Buffelspoort se bulletjie en kalfie braai vir klein mensies.

Kom loer gerus na ons nuwe reeks Brentoni messe en sonbrille teen bekostigbare pryse.
30/11/2016

Kom loer gerus na ons nuwe reeks Brentoni messe en sonbrille teen bekostigbare pryse.

Address

Buffelspark Sentrum
Sentrum

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27760289397

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buffelspoort Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share