Karoo Coffee Roasters

Karoo Coffee Roasters Karoo Coffee Roasters brings you premium 100% Arabica coffee beans sourced from world-leading estates, roasted to perfection on the banks of the Orange River.

☕🌾 Karoo Koffie is op pad NAMPO Kaap toe! 🌾☕Ons het onlangs ons Coffee Drip Bags verpak vir die Landbouweekblad Aanlynwi...
11/09/2026

☕🌾 Karoo Koffie is op pad NAMPO Kaap toe! 🌾☕

Ons het onlangs ons Coffee Drip Bags verpak vir die Landbouweekblad Aanlynwinkel, wat dit vanjaar in hul goodie bags by NAMPO Kaap gaan uitdeel. 🤎

Ons is trots om ’n klein stukkie van die Karoo – in die vorm van ’n goeie koppie koffie – saam met boere en koffieliefhebbers by NAMPO te stuur.

📅 9–12 September 2026
📍 Bredasdorp Park, Bredasdorp

Van ons koffie-rooster na NAMPO Kaap – geniet ’n koppie Karoo Koffie! ☕🌾

29/07/2026

In die uitgestrekte vlaktes van die Karoo, waar stofpaaie verdwyn teen die horison en elke sonsondergang sy eie storie vertel, het Karoo Coffee Roasters ontstaa

16/07/2026
16/07/2026

Elke paar minute stop ons by die rooster om die kleur van die koffiebone noukeurig dop te hou. Dis nie net die tyd of temperatuur wat saak maak nie – die kleur vertel vir ons hoe die boontjies ontwikkel en wanneer hulle hul beste geure bereik.

Dis hierdie klein oomblikke van aandag en geduld wat die verskil maak tussen gewone koffie en ñ uitsonderlike koppie.

By Karoo Coffee Roasters glo ons dat kwaliteit nie gejaag word nie... dit word met sorg gerooster. 🤎

Ontdek ñ versameling premium koffies, gerooster met sorg en verfyn vir die ware koffieliefhebber. Dover  #24, Windmill D...
09/07/2026

Ontdek ñ versameling premium koffies, gerooster met sorg en verfyn vir die ware koffieliefhebber. Dover #24, Windmill Decaf en Springbok Blend bring elk hul eie karakter, diepte en warmte – geïnspireer deur die tydlose eenvoud van die Karoo.

Vars gerooster. Elegant verpak. Onvergeetlik in elke sluk. 🤎

📦 Ons lewer landswyd af
📧 [email protected]
📱 072 840 5873

☕ Groot nuus vir Karoo Coffee Roasters!Ons is trots om aan te kondig dat Karoo Coffee Roasters nou ook op Landbouweekbla...
12/06/2026

☕ Groot nuus vir Karoo Coffee Roasters!

Ons is trots om aan te kondig dat Karoo Coffee Roasters nou ook op Landbouweekblad se nuwe digitale platform, Landboumark, geadverteer word.

Landboumark bring plaasprodukte, unieke Suid-Afrikaanse ondernemings en kwaliteit produkte bymekaar op een plek. Dit is vir ons 'n voorreg om deel te wees van hierdie nuwe platform en ons handgeroosterde koffie aan nog meer koffie-liefhebbers bekend te stel.

Van Stofpad tot Skaapkraal, Springbok tot Koolstoof – elke pakkie koffie vertel 'n stukkie van die Karoo se storie.

Gaan besoek ons profiel op Landboumark en ontdek ons reeks premium koffiebone en gemaalde koffie:

https://mark.landbou.com/af/produce/lst_01KTXNSQ0VJWKTM0DT1K0V5FFV

Dankie aan elke kliënt wat Karoo Coffee Roasters ondersteun. Julle maak hierdie reis moontlik.

Vars gerooster. Met sorg verpak. Vir jou.

In die uitgestrekte vlaktes van die Karoo, waar stofpaaie verdwyn teen die horison en elke sonsondergang sy eie storie vertel, het Karoo Coffee Roasters ontstaa

☕🌾 Karoo Coffee Fact 🌾☕Ever wondered why premium green coffee beans arrive in a green plastic bag inside a hessian sack?...
04/06/2026

☕🌾 Karoo Coffee Fact 🌾☕

Ever wondered why premium green coffee beans arrive in a green plastic bag inside a hessian sack?

These are called GrainPro® bags – specially designed liners that help protect coffee beans before roasting.

✅ Keeps moisture out
✅ Creates an airtight environment to preserve freshness
✅ Protects against insects and contamination
✅ Helps maintain the bean's quality from origin to roastery

At Karoo Coffee Roasters, quality starts long before the roasting process. Every great cup begins with properly protected green coffee beans. 🤎☕

You can also follow on Instagram to see more.
04/06/2026

You can also follow on Instagram to see more.

Meer as koffie – ñ klein Karoo-reis in elke sluk.
28/05/2026

Meer as koffie – ñ klein Karoo-reis in elke sluk.

☕ KAROO COFFEE ROASTERS ☕Wie is ons?Karoo Coffee Roasters is ñ passiegedrewe koffie roostery wat fokus op premium, vars ...
21/05/2026

☕ KAROO COFFEE ROASTERS ☕

Wie is ons?
Karoo Coffee Roasters is ñ passiegedrewe koffie roostery wat fokus op premium, vars geroosterde koffie met die warmte en karakter van die Karoo.

Wat doen ons?
Ons rooster elke oorsprong met sorg en presisie om die beste geure na vore te bring, voordat dit meesterlik gemeng word om ñ uitsonderlike koppie koffie te skep. Elke sak vertel ñ storie van kwaliteit en vakmanskap.

📦 Ons lewer landswyd
☕ Vars gerooster • Premium gehalte • Direk na jou deur

📧 [email protected]
📱 072 840 5873

Karoo Coffee Roasters – waar passie en koffie ontmoet. 🤎

Address

South-Africa
South-Africa

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Coffee Roasters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Coffee Roasters:

Shortcuts

Share

Category