Kraft & Konfetti

Kraft & Konfetti Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kraft & Konfetti, Gift Shop, Standerton.

2 April 2022...Boer & Brit op Val. 🌹
09/04/2022

2 April 2022...Boer & Brit op Val. 🌹

Daar is nog net twee daggies tot moedersdag !! Bederf haar met ‘n wonderlike geskenk vir slegs R200 ☕️☕️
07/05/2021

Daar is nog net twee daggies tot moedersdag !! Bederf haar met ‘n wonderlike geskenk vir slegs R200 ☕️☕️

06/05/2021
❗️❕❗️ MOEDERSDAG ❗️❕❗️Met moedersdag net om die draai is ons bederf boks, Koffie Tyd ☕️, wat elke mamma benodig 😁 Vir di...
03/05/2021

❗️❕❗️ MOEDERSDAG ❗️❕❗️

Met moedersdag net om die draai is ons bederf boks, Koffie Tyd ☕️, wat elke mamma benodig 😁
Vir die lae prys van net R 200 kan jy vir die mamma in jou lewe dankie sê vir als wat hulle vir ons doen!!

Elke boks bevat die volgende:
‘n Pragtige pienk koffie beker.
‘n Handgemaakte hout boek.
‘n Tuisgemaakte mikrogolf “Mug Cake” mengsel in Vanilla of Sjokolade.
‘n Komplimenterende versiersuiker.
‘n Botteljie Konfetti sprinkels.
‘n Koffie of twee ( Beslis twee 🤫).

Daar is net ‘n beperkte hoeveelheid bokse beskikbaar vor bestellings, moet dit nie mis nie.
Bestellings kan geplaas word deur Whatsapp by Jana 082 376 8196 of Dané 082 417 0042

Kraft & Konfetti Liefde ☕️

Bederf ‘n mamma die met ons eerste boks, Koffie Tyd ☕️☕️
02/05/2021

Bederf ‘n mamma die met ons eerste boks, Koffie Tyd ☕️☕️

❕❗️❕ MOEDERSDAG ❕❗️❕Kraft & Konfetti se eerste boks projek is oop vir bestellings ! Dit is beslis ‘n bekostigbare bederf...
01/05/2021

❕❗️❕ MOEDERSDAG ❕❗️❕

Kraft & Konfetti se eerste boks projek is oop vir bestellings !
Dit is beslis ‘n bekostigbare bederf vir al die Mammas in ons lewens 🌸🌺
Die bederf boks genaamd Koffie Tyd is wat elke mamma na smag vir slegs R 200
Die bederf sluit in die volgende:

‘n Pragtige versierde boks.
‘n Heerlike tuis gemaakte “Mug Cake”mengsel, keuse tussen Vanilla of Sjokolade.
‘n Komplimenterende versiersuiker.
‘n Kleurvolle mengsel van Konfetti.
‘n Pragtige pienk koffiebeker.
‘n Handgemaakte hout boek.
‘n Heerlike koffie of twee (beslis twee 🤫).

Bestellings kan per whatsapp gestuur word na Jana by 082 376 8196 of Dané by 082 417 0042

Daar is slegs ‘n beperkte hoeveelheid bokse beskikbaar, moet dit nie misloos nie !!

Address

Standerton

Telephone

+27824170042

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kraft & Konfetti posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category