Dorsland Outdoor

Dorsland Outdoor 4x4 Accessories, Bumpers, Bash Plates, Rock Sliders, Spare Wheel Carriers, Trailer services, customs

Euro Pallet Sliding SystemDesigned and manufactured to easily move euro pallets inside an enclosed panel van.Problem: Ma...
04/07/2023

Euro Pallet Sliding System

Designed and manufactured to easily move euro pallets inside an enclosed panel van.

Problem:
Many cargos loaded on conventional open trucks, are exposed to whether and other criminal elements. Especially valuable small loads less than 5 tons used on short distances in cities. The enclosed panel vans don’t allow cargo to be loaded with a forklift while making use of the full capacity of vehicle. The forks of the forklift restrict these cargos to be loaded in the full length of these vehicles.

Solution:
Euro Pallet Sliding System
• Tubular steel frame that gets bolted onto the vehicle floor
• Specific designed steel trolleys to carry euro pallets
Euro pallets with the cargo gets loaded onto the trolleys in the warehouse. The forklift then loads these trolleys in the panel van from the rear. The trolley then slides to the front of the loading area of the vehicle, and gets locked with two hitch locking pins. Additional ratchet straps are used to fully tie down the cargo load. The length of the vehicle will determine the amount of trolleys that could be loaded.

For more info, don’t hesitate to contact us.

Skoner as die binnekant van 'n pastoor se kar. . .meer higiënies as 'n Kubaanse hospitaal . . .  meer akkuraat as 'n Swi...
25/06/2023

Skoner as die binnekant van 'n pastoor se kar. . .
meer higiënies as 'n Kubaanse hospitaal . . .
meer akkuraat as 'n Switserse horlosie. . .
met meer krag as ESKOM . . .
maak dit die Dorsland span meer as bekwaam om jou voertuig in ons teater in te neem! Ons neem enige iets onder ons vlerk, van 'n Model-T Ford tot 'n Tesla maankarrietjie! (Selfs jou skoonma . . . maar slegs op spesiale versoeke. . . )

Kom maak 'n draai by Plankenstraat 3, Stellenbosch. . . kom vertel ons jou storie, en ons kyk hoe ons jou kan vermaak! 😁

Ons nuutste toevoeging tot ons reeks "Bash Plates", spesiaal vir die FJ Cruiser eienaars.Vervaardig van 6mm 5182 reeks A...
17/10/2021

Ons nuutste toevoeging tot ons reeks "Bash Plates", spesiaal vir die FJ Cruiser eienaars.
Vervaardig van 6mm 5182 reeks Aluminium.
Gewig: +- 11.5kg
Monteer op die oorspronklike gate op die onderstel.

Bestel nou en die eerste 5 kopers sal 15% afslag kry op die standaard prys.

Besoek gerus www.dorslandoutdoor.co.za vir meer inligting.

Sommige reken dat jy met dÍt, ‘n olifantbul uit die Kimberley se G*t sal kan sleep. . . Ander reken weer dat jy met dÍt,...
17/10/2021

Sommige reken dat jy met dÍt, ‘n olifantbul uit die Kimberley se G*t sal kan sleep. . .
Ander reken weer dat jy met dÍt, die “voor-op-die-wa vent” so hard sal kan stamp, hy sal spatare onder sy tong kry. . .
Party glo weer dat jy sal kan mielies plant na dÍt weg getrek het . . . op ‘n teerpad!
Benadeeldes reken weer, dat dÍt die beste vervoermiddel is vir jou skoonma. . . solank sy agter sit. . . plat. . . want jy wil nie in die truspieëltjie herinner word aan jou tragiese foute van die verlede nie!
Maak nie saak wat jou motief is nie, maak seker dat jou geliefde Land Cruiser 79 beskerm is vir die werk wat dit moet doen!

Besoek www.dorslandoutdoor.co.za vir meer inligting.

Toyota Fortuner latest Rockslider design...
16/11/2020

Toyota Fortuner latest Rockslider design...

Toyota Hilux Revo Rocksliders
16/11/2020

Toyota Hilux Revo Rocksliders

WAARSKUWING: Pasop vir daai harde dop skilpaaie met die teruggetrokke persoonlikheid, hulle breek 'n "diff" onder enige ...
25/06/2020

WAARSKUWING: Pasop vir daai harde dop skilpaaie met die teruggetrokke persoonlikheid, hulle breek 'n "diff" onder enige bakkie uit. . . maar gelukkig is daar Dorsland Bash Plates.

Nissan Navara Bash Plate

· Manufacture from 6mm Aluminium 5182 grade

· Light weight & superior strength

· 3D CAD designed to fit OEM mounting holes

· Own custom made logo (ex. Business name, vehicle, etc.) could be cut at additional extra cost

Ford Ranger Rocksliders   Latest & redefined rockslidersDouble tube structureThree mounting brackets secured to chassis ...
25/06/2020

Ford Ranger Rocksliders

Latest & redefined rocksliders

Double tube structure

Three mounting brackets secured to chassis beam

Double powder coated with stainless steel step plate.

12/05/2020
12/05/2020

Dorsland Outdoor ~ waar fisika en praktyk mekaar omhels vir die perfekte avontuur.

Sien onder die geïntegreerde LED bar in 'n Hilux voor bumper. . . maak sommer die speedcop ook kwaad en steek weg jou nommerplaat.

Address

Stellenbosch

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27834907606

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dorsland Outdoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dorsland Outdoor:

Share