Biki Bok Memory Bears

Biki Bok Memory Bears Biki Bok: Memory Bears
Waar elke beer 'n storie vertel. 📖
Koester elke herinnering met 'n sagte omhelsing. 🤍
Handgemaak vir jou.

Ontmoet Maria, sag en fyn,'n Swaan wat in elke hoekie sal skyn.Met liefde gemaak, uniek en mooi,Sal sy jou huis met warm...
10/07/2026

Ontmoet Maria, sag en fyn,
'n Swaan wat in elke hoekie sal skyn.
Met liefde gemaak, uniek en mooi,
Sal sy jou huis met warmte tooi.

🤍 Slegs R320
🌿 Beperkte voorraad.
🚁Aflewering Landswyd, ingesluit

Kontak ons vandag nog op Whatsapp vir jou tikkie mooi en onthou in die huis
10/07/2026

Kontak ons vandag nog op Whatsapp vir jou tikkie mooi en onthou in die huis

Sy praat nie... maar sy vertel 'n storie.Van sagte oomblikke, huislike warmte en handewerk met liefde gemaak.🌾 Ontmoet E...
10/07/2026

Sy praat nie... maar sy vertel 'n storie.
Van sagte oomblikke, huislike warmte en handewerk met liefde gemaak.

🌾 Ontmoet Ester die Gans – ons nuutste dames by Bikibok.

In haar sagte, natuurlike kleure bring sy 'n tikkie rustigheid na enige ruimte.

🤍 Beperkte voorraad.
💰 Slegs R500 elk.
🚁Courier landswyd Beskikbaar

Welkom by Biki Bok 🧸✨Soms is 'n kledingstuk al wat oorbly van 'n kosbare herinnering. Die h**p waarin oupa altyd gebraai...
07/03/2026

Welkom by Biki Bok 🧸✨

Soms is 'n kledingstuk al wat oorbly van 'n kosbare herinnering. Die h**p waarin oupa altyd gebraai het, of 'n gunsteling rok van 'n geliefde wat nie meer hier is nie...

By Biki Bok glo ons hierdie stories verdien om gekoester te word. Ons verander daardie stukkies materiaal in 'n Memory Bear – 'n tasbare omhelsing wat jy vir altyd kan vashou. Elke b**r word met die hand gemaak, met die grootste respek vir die storie wat dit dra en liefde in elke stiksel.

Stuur 'n boodskap na ons WhatsApp nommer vir meer inligting om jou Memory Bear te bestel.

07/03/2026

Address

Stilbaai

Telephone

+27726594183

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biki Bok Memory Bears posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Biki Bok Memory Bears:

Shortcuts

Share