15/09/2026
'n Skoon, vars vel begin by die regte skoonmaak-tegniek 🌸✨
'n Double Cleanse met Janie Face Cleansing Oil en Blend and Snap Cloud Rounds is die perfekte manier om grimering en opgeboude vuilheid saggies te verwyder sonder om die vel uit te droog. Die olie smelt alles weg, terwyl die Cloud Rounds die vel ultra-sag en skoon agterlaat.
🔥 12-UUR FLASH SALE ALERT! 🔥
Kry 25% AFSLAG op die Blend and Snap reeks as deel van ons Spring Reset - new season, new you.
🗓️ Wanneer: Slegs Vrydag, 18 September
⏰ Tyd: 9:00am tot 21:00pm (Slegs 12 ure!)
👉 Waar: Besoek lovelydingeqs.com en stel klaar 'n reminder!