09/09/2026
👏🏆🤞
KAN INDABA AS DIE BILTONG-KAMPIOEN GEKROON WORD?
Die 2026 Safari Biltong Spices Champion Competition word deur aangebied en gee aan slaghuise die geleentheid om met Safari-produkte hul eie unieke speseryresep te skep.
Tans word die beste biltongmakers in elke streek aangewys, waarna die finale rondte die sal oplewer. Met Jean Johnson se lekker resep het Indaba Meat Distributors as die wenner van die Suid-Kaap-streek weggestap! Ons hou duime vas vir die laaste been van die kompetisie later vanjaar!
Dankie ook aan Karoo Hut vir die reëlings en geleentheid.