Vanwyksdorp Country Mall

Vanwyksdorp Country Mall "SMALL" MALL.

Vanoggend se vroeƫ  "see uitsig" vir vandag se  36 grade in die Klein Karoo.. mooi bly darem maar mooi. Almon Horne Dank...
04/12/2025

Vanoggend se vroeƫ "see uitsig" vir vandag se 36 grade in die Klein Karoo.. mooi bly darem maar mooi. Almon Horne Dankie vir my koffie en beskuit in die bed

Plek vir ouers en kids oppad na Vanwyksdorp
03/12/2025

Plek vir ouers en kids oppad na Vanwyksdorp

Absolutely Wild, family-friendly farm on the R62. Farm accommodation, escape the busy city living in Glamping Tents, Cottages, Luxury and Standard Camping.

01/01/2025

N Voorspoedige 2025 aan al die Mall se kliente. Dankie vir julle gereelde besoeke en ondersteuning deur die jare. Groete Heidi en Almon

Besigheidsure vir 1 en 2 Januarie

1 Januarie. - gesluit vir die dag
2 Januarie. - 9h00 tot 14h00.

15/11/2024

10 vir 4. Gaan ons 50 kry. Ag nee man. Protease!!!!. Flippen disaster.

so bevoorreg om dit vanaand te sien. 2 Reenboe bokant mekaar. stunning. dubbel goue potte
29/02/2024

so bevoorreg om dit vanaand te sien. 2 Reenboe bokant mekaar. stunning. dubbel goue potte

08/12/2023

From coffees, breakfast, lunches, and dinners to fine dining, our restaurants in Van Wyksdorp has some Karoo boeretroos gastro-experience for you to enjoy.

wow mooi
11/11/2023

wow mooi

mooi idees vir ons stoep
11/11/2023

mooi idees vir ons stoep

En so was die "Mall" weer soos gewoonlik baie besig met hierdie besoekers van Silverburg Fietsry Adventures. Dankie Hend...
28/04/2021

En so was die "Mall" weer soos gewoonlik baie besig met hierdie besoekers van Silverburg Fietsry Adventures. Dankie Hendrik Prinsloo vir jou heerlike cuppicino en milkshakes.

31/03/2021

More more
Die mall se besigheidsure vir die langnaweek.
Vrydag - gesluit
Saterdag tot Maandag
9h00 tot 13h00
Kombuis sluit 12h00.
Geniet die Lang naweek en wees veilig. Groete Almon en Heidi

Address

Voortrekker Street
Van Wyksdorp
6690

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27829784863

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vanwyksdorp Country Mall posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vanwyksdorp Country Mall:

Shortcuts

Share