Mamoetie Mosaic

Mamoetie Mosaic Mosaic art services, classes, tiles, supplies and custom design printing for tiles

Nog n Donderdag klas agter die rug.Sommige projekte afgehandel en ander begin.Altyd iets om te mosaiek !!Om deel te word...
01/10/2026

Nog n Donderdag klas agter die rug.
Sommige projekte afgehandel en ander begin.
Altyd iets om te mosaiek !!
Om deel te word van die groep kontak my ,
Hettie 082 773 9831.

School holidays and what better way to spend the day than a mosaic kiddies class and meet new friends.Thanks for the adu...
29/09/2026

School holidays and what better way to spend the day than a mosaic kiddies class and meet new friends.
Thanks for the adult support !!

Vandag was daar nie tyd vir baie praatjies nie, almal gefokus op hul eie projekte !Rustige produktiewe dag.Wonderlik!!He...
17/09/2026

Vandag was daar nie tyd vir baie praatjies nie, almal gefokus op hul eie projekte !
Rustige produktiewe dag.
Wonderlik!!
Hettie 082 773 9831

2 weke terug staan die werkskamer op sy kop !! Nuwe rakke en  alles moet weer plek kry.Ontdek voorraad waarvan ek al ver...
16/09/2026

2 weke terug staan die werkskamer op sy kop !! Nuwe rakke en alles moet weer plek kry.
Ontdek voorraad waarvan ek al vergeet het.
Onnodige goed moet uit ( sommiges).
Opgewonde vir môreoggend se vol klas.

03/09/2026
03/09/2026

Busy, busy !!
Welcome to our new mosaic friends.
Susan, Alané, Melissa, Cally, Fatima, Michelle and Jenny!
Hope it will become a happy place for you too.
Die bekende gesigte is Mandie, Sandra, Alida en Elsa.

Nie die beste dag om te grout nie, maar dit moet gedoen word.Mandie en Sandra het hulle projekte kom klaarmaak, en Klaas...
13/08/2026

Nie die beste dag om te grout nie, maar dit moet gedoen word.
Mandie en Sandra het hulle projekte kom klaarmaak, en Klaasvakie het die kiddies se vakansie voëltjies gegrout. Whoop whoop !!!
Nou is dit tuine toe voor die lente kom.

Net so paar fotos  in die koue week om julle te herinner dat ons volgende week weer reg is vir iets nuuts.Donderdae is m...
12/08/2026

Net so paar fotos in die koue week om julle te herinner dat ons volgende week weer reg is vir iets nuuts.
Donderdae is mosaiek klas by Mamoetie.
Kom mosaiek en kuier saam met ons.

05/08/2026
Laaste vakansie klas en ons pak dit aan sonder elektrisiteit.Gelukkig skyn die son en soos altyd is dit net energie in o...
19/07/2026

Laaste vakansie klas en ons pak dit aan sonder elektrisiteit.
Gelukkig skyn die son en soos altyd is dit net energie in oormaat.
Lekker gewerk en net so smaaklik geeët !
Oktober vakansie doen ons dit weer

Address

47 Edward Avenue, Randhart
Alberton
1449

Opening Hours

Monday 10:00 - 15:00
Tuesday 10:00 - 15:00
Wednesday 10:00 - 15:00
Thursday 10:00 - 15:00
Friday 10:00 - 15:00

Telephone

+27827739831

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mamoetie Mosaic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mamoetie Mosaic:

Shortcuts

Share