Aliwal Mark / Aliwal Market

Aliwal Mark / Aliwal Market Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Aliwal Mark / Aliwal Market, Flea Market, The Stables, Aliwal North.

Kom ondersteun Sat 4 Maart ons mark by Stables. Koffie/koek/ligte etes stalletjie, pannekoek, Herman se pragtige plante,...
01/03/2023

Kom ondersteun Sat 4 Maart ons mark by Stables. Koffie/koek/ligte etes stalletjie, pannekoek, Herman se pragtige plante, juwele, parfuum, Elize se gebak, Boerseep, droëvrugte en veel meer. Ondersteun asb plaaslik.

Saterdag 3 September is weer mark. Stables is oop vir besigheid.  Kom geniet 'n rustige oggend en ondersteun ons plaasli...
31/08/2022

Saterdag 3 September is weer mark. Stables is oop vir besigheid. Kom geniet 'n rustige oggend en ondersteun ons plaaslike uitstallers en die museum se pannekoekverkope.

Kom geniet Saterdag, 7 Mei die oggend by Aliwal Mark @ Stables. Die Stables sal oop wees vir koek/tee/koffie en ligte et...
03/05/2022

Kom geniet Saterdag, 7 Mei die oggend by Aliwal Mark @ Stables. Die Stables sal oop wees vir koek/tee/koffie en ligte etes. Daar sal groot verskeidenheid stalletjies wees, Magda se stalletjie maak heerlike worsbroodjies,en jaffels en die museum se pannekoek stalletjie is ook daar. Kom kies 'n bekostigbare Moedersdag geskenkie vir jou geliefde by 1 van ons vele stalletjies. Dankie vir elke persoon wat ons mark ondersteun, dank ook aan uitstallers se ondersteuning wat dit moontlik maak dat stalletjie fondse terug geploeg kan word in gemeenskap.

09/04/2022

Hou die volgende datums vir 2022 op jul almanakke oop vir die Aliwal Mark:

7 Mei
6 Augustus
1 Oktober
3 Desember

Ons terrein is steeds by die Stables. Pannekoek verkope ten bate van ons plaaslike museums.

~ Aliwal Mark bestuur

01/04/2022

Na die vorige mark, net n update...
Die Aliwal Mark bestuur is dankbaar om groep mee te deel dat ons 'n R1000,00 geskenk het aan 'n plaaslike terminaal siek persoon ten opsigte van versorgingskoste. Die doelwit van die Aliwal Mark is om wins uit stalletjie inkomste terug te ploeg na instansies/individue in ons gemeenskap wat dit benodig. Baie dankie vir elke uitstaller wat dit moontlik maak dat ons kan uitreik. Asook aan elke ondersteuner wat ons help om die mark suksesvol aan die gang te hou. Uit die gemeenskap, deur die gemeenskap, vir die gemeenskap.
Ons volgende markdatum is 7 Mei.

7 MEI 2022! Dagboek solank die datum vir kwartaal 2 se Aliwal Mark @ The Stables.
01/04/2022

7 MEI 2022! Dagboek solank die datum vir kwartaal 2 se Aliwal Mark @ The Stables.

Reeds 11 stalletjies het bespreek. The Stables is Saterdag OOP vir koffie/tee koek en 'n verkorte spyskaart. Kom geniet ...
01/02/2022

Reeds 11 stalletjies het bespreek. The Stables is Saterdag OOP vir koffie/tee koek en 'n verkorte spyskaart. Kom geniet n heerlike,rustige oggend. Produkte wat by stalletjies beskikbaar is: hotdogs, gebottelde produkte, serpe, serphangers, houtrakkies, plante en planthouers, vetplante, spookasem, houtborde, Gudgu suikervrye strope, en watergeursel, birdfeeders, voëlsaad, cupcakes, koeke, melkterte, pannekoek, handsakke, parfuum, Bolandse droeëvrugte, beskuit, boerseep. Ons verwelkom ook Aliné Brits van Bloemfontein wat haar produkte kom uitstal. Die Aliwal Mark is uit die gemeenskap, deur die gemeenskap, vir die gemeenskap. LOCAL IS LEKKER. Moet dit nie mis Saterdag 5 Februarie 2022.

REEDS 12 STALLETJIES het bespreek😁😁 Spookasem, Platteland Plesier plaaseiers en produkte, gebottelde produkte, pannekoek...
04/11/2021

REEDS 12 STALLETJIES het bespreek😁😁 Spookasem, Platteland Plesier plaaseiers en produkte, gebottelde produkte, pannekoek, olyfolie, ingelegte vrugte, konfyt, verskeidenheid droë vrugte cupcakes, koeke, koekies, geprinte koffiebekers, sleutelhouers, boerseep, houtborde, houtkassies, Avon, balletklere en costums, oorbelle, handgemaakte krale, vintage items, parfuum, handsakke, juwele........ te veel om op te noem. SATERDAG 6 NOVEMBER 9H-13H THE STABLES. Kom geniet 'n heerlike oggend saam met ons uitstallers. LOCAL IS LEKKER. Sien jul daar. Groete Esther, Edelweiss & Ilse

REEDS 12 STALLETJIES het bespreek😁😁 Spookasem, Platteland Plesier plaaseiers en produkte, gebottelde produkte, pannekoek, olyfolie, ingelegte vrugte, konfyt, verskeidenheid droë vrugte cupcakes, koeke, koekies, geprinte koffiebekers, sleutelhouers, boerseep, houtborde, houtkassies, Avon, balletklere en costums, oorbelle, handgemaakte krale, vintage items, parfuum, handsakke, juwele........ te veel om op te noem. SATERDAG 6 NOVEMBER 9H-13H THE STABLES. Kom geniet 'n heerlike oggend saam met ons uitstallers. LOCAL IS LEKKER. Sien jul daar.

REEDS 12 STALLETJIES het bespreek😁😁 Spookasem, Platteland Plesier plaaseiers en produkte, gebottelde produkte, pannekoek...
04/11/2021

REEDS 12 STALLETJIES het bespreek😁😁 Spookasem, Platteland Plesier plaaseiers en produkte, gebottelde produkte, pannekoek, olyfolie, ingelegte vrugte, konfyt, verskeidenheid droë vrugte cupcakes, koeke, koekies, geprinte koffiebekers, sleutelhouers, boerseep, houtborde, houtkassies, Avon, balletklere en costums, oorbelle, handgemaakte krale, vintage items, parfuum, handsakke, juwele........ te veel om op te noem. SATERDAG 6 NOVEMBER 9H-13H THE STABLES. Kom geniet 'n heerlike oggend saam met ons uitstallers. LOCAL IS LEKKER. Sien jul daar.

Saterdag 6 Nov 2021 hou ons weer 'n Aliwal Mark by The Stables. Kom doen vroegtydig jou kersinkopies teen bekostigbare p...
02/11/2021

Saterdag 6 Nov 2021 hou ons weer 'n Aliwal Mark by The Stables. Kom doen vroegtydig jou kersinkopies teen bekostigbare pryse, en gee 'n handgemaakte geskenkie hierdie kersfees.
Gebottelde produkte, olyfolie, ingelegte vrugte, konfyt, pannekoek, droë vrugte, spookasem, boerseep, hout items, krale, parfuum, handsakke en vele meer. Baie stalletjies, items te kies en te keur. Kom ondersteun ons asseblief. Local is lekker!

Onthou Aliwal Mark 1 Mei @ The Stables. Kom geniet n heerlike herfsoggend. Van handgemaakte items, juwele, handsakke, vr...
26/04/2021

Onthou Aliwal Mark 1 Mei @ The Stables. Kom geniet n heerlike herfsoggend. Van handgemaakte items, juwele, handsakke, vrugte en groente tot pannekoek te koop.

*Covid19 protocol in plek.
*Geen masker, geen toegang!

Eerste mark vir 2020. Saterdag, 29 Februarie @ The Stables. Moet dit nie misloop. Vars groente, samoosas, pannekoek en a...
26/02/2020

Eerste mark vir 2020. Saterdag, 29 Februarie @ The Stables. Moet dit nie misloop. Vars groente, samoosas, pannekoek en allerlei word te koop aangebied. Sien jou daar. Vanaf 09:00

Address

The Stables
Aliwal North
9750

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aliwal Mark / Aliwal Market posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category